Die Suid-Afrikaanse Spoorweë Klas G 4-8-2T van 1904 is 'n tenklokomotief wat in die begin van die twintigste eeu in die Kolonie van Natal onwerp is.
In 1904 het die Natalse Regeringspoorweë 25 Klas E 4-8-2 "Mountain"-tipe tenklokomotiewe in diens gestel. In 1912, toe hierdie lokomotiewe na die Suid-Afrikaanse Spoorweë oorgedra is, is hulle hernommer en as Klas G herklassifiseer.[2][3]
↑(en) Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859–1910 (1st uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. p. 99. ISBN978-0-7153-5382-0.
↑Klassifikasie van S.A.R. lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 14, 34 (Herdruk in April 1987 deur SATS Museum, R.3125-6/9/11-1000)
Hierdie treinartikel is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.