Suid-Afrikaanse Klas GDA 2-6-2+2-6-2 Klas GDA no. 2255, Stangerdepot, 1966 |
Tipe en oorsprong |
---|
Kragtipe |
Stoom |
---|
Ontwerper |
Beyer, Peacock and Company |
---|
Vervaardiger |
Linke-Hofmann Werke AG |
---|
Serienommer |
3115-3119 [1] |
---|
Model |
Klas GDA[2] |
---|
Klas |
Klas GDA |
---|
Vervaardig |
1929 |
---|
Aantal gebou |
5 |
---|
Bouspesifikasies |
---|
Konfigurasie |
2-6-2+2-6-2 "Double Prairie" Garratt |
---|
Spoorbreedte |
Kaapspoor (1 067 mm) |
---|
Voorwielomtrek |
724 mm (28 1/2 dm) |
---|
Dryfwielomtrek |
1 170 mm (46 dm) |
---|
Agterwielomtrek |
724 mm (28 1/2 dm) |
---|
Wielbasis |
Totaal: 17.780 m Enjins: 2.591 m gekoppel 5.715 m in totaal |
---|
Lengte |
20.091 m |
---|
Hoogte |
3.918 m |
---|
Raamwerk |
Staafraam 9.296 m tussen spilpunte |
---|
Asbelasting |
13.9 t op die 5de dryfwiel |
---|
Massa op dryfwiele |
80.8 t |
---|
Lokomotiefmassa |
94.1 t leeg 121.8 t gelaai |
---|
Aandrywing |
---|
Brandstof |
Steenkool |
---|
Brandstofkapasiteit |
5.1 t |
---|
Waterkapasiteit |
10 000 ℓ voor 6 800 ℓ agter |
---|
Stoomketel |
1.822 m binnediameter 3.248 m binnelengte |
---|
Stoomketeldruk |
1 240 kPa |
---|
Vuurroosteroppervlak |
3.716 m2 |
---|
193 buise van 50.8 mm 32 buise van 140 mm totaal van 145.765 m2 |
– Vuurkas |
16.815 m2 |
---|
162.580 m2 |
Oorverhitteroppervlak |
34.374 m2 |
---|
Silinders |
Vier |
---|
Silindergrootte |
470 mm boor 660 mm slag [3] |
---|
Klepwerk |
Walschaerts[3] [2] |
---|
Werkverrigting |
---|
Trekkrag |
141 kN teen 75% keteldruk |
---|
Diensgeskiedenis |
---|
Gebruiker |
Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Aantal in klas |
5 |
---|
Vlootnommer(s) |
2255-2259 |
---|
Afleweringsdatum |
1929 |
---|
Eerste tog |
1929 |
---|
Onttrekkingsdatum |
1972 |
Die Klas GDA Garratt-stoomlokomotief is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is. Hierdie klas is bestel as 'n Klas GD-spesifikasie maar was nie suksesvol nie. Slegs vyf lokomotiewe is gebou deur Linke-Hofmann Werke, Breslau en in diens gestel in 1929 in Kaapstad. Omrede hulle nie die diens kon lewer waarvoor hulle ontwerp was nie, is die lokomotiewe na Stanger in KwaZulu-Natal gestuur. 'n Paar is in 1970 na Port Elizabeth gestuur waar hul diens gedoen het, totdat almal uit diens onttrek is teen 1972.
Eksterne skakels
Verwysings
- ↑ Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910-1955 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 61-62. ISBN 978-0-7153-5427-8.
- ↑ 2,0 2,1 Paxton, Leith & Bourne, David: Locomotives of the South African Railways. pp. 90-91. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2
- ↑ 3,0 3,1 South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig
|
---|
| Tenderlokomotiewe: | | tot 19281928–1994sedert 1994 |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|