Suid-Afrikaanse Klas MH 2-6-6-2 Die Suid-Afrikaanse Klas MH no. 1661 |
Tipe en oorsprong |
---|
Kragtipe |
Stoom |
---|
Ontwerper |
Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Vervaardiger |
North British Locomotive Company |
---|
Serienommer |
20958-20962 |
---|
Model |
SAR Klas MH |
---|
Klas |
SAR Klas MH |
---|
Vervaardig |
1915 |
---|
Aantal gebou |
5 |
---|
Bouspesifikasies |
---|
Konfigurasie |
2-6-6-2 Mallet[1] |
---|
Spoorbreedte |
Kaapspoor (1,067 mm) |
---|
Voorwielomtrek |
724 mm (28 1⁄2 dm) |
---|
Dryfwielomtrek |
1,220 mm (48 dm) |
---|
Agterwielomtrek |
28 1/2 duim (724 mm) |
---|
Min. draaisirkel |
84 m |
---|
Wielbasis |
Totaal: 21.596 m Enjin: 2.642 m per gekoppelde deel, 13.284 m totaal Tender: 1.397 m boegie, 5.105 m totaal |
---|
Lengte |
24.206 m |
---|
Hoogte |
3.912 m |
---|
Raamwerk |
Staafraam |
---|
Asbelasting |
18.5 t op elke agterste drywer |
---|
Massa op dryfwiele |
107.3 t |
---|
Lokomotiefmassa |
130.3 t |
---|
Tendermassa |
52.2 t |
---|
Gesamentlike massa |
182.5 t |
---|
Tendertipe |
2 asboegie 864 mm wiele |
---|
Aandrywing |
---|
Brandstof |
Steenkool |
---|
Brandstofkapasiteit |
10.2 t |
---|
Waterkapasiteit |
19,300 l |
---|
Stoomketel |
1.803 m binne diameter 6.706 m binnelengte |
---|
Stoomketeldruk |
1 240 kPa |
---|
Vuurroosteroppervlak |
4.924 m2 |
---|
168 buise van 57.1 mm diameter, 25 buise van 140 mm diameter Totaal 275.086 m2 |
– Vuurkas |
23.226 m2 |
---|
298.312 m2 |
Oorverhittersoort |
Schmidt |
---|
Oorverhitteroppervlak |
58.901 m2 |
---|
Silinders |
Vier |
---|
Hoëdruk- silindergrootte |
508 mm boor, 660 mm slag |
---|
Laedruk- silindergrootte |
800 mm boor, 660 mm slag |
---|
Klepwerk |
Walschaerts[1] |
---|
Werkverrigting |
---|
Trekkrag |
215 kN teen 50% keteldruk |
---|
Diensgeskiedenis |
---|
Gebruiker |
Suid-Afrikaanse Spoorweë [2] |
---|
Aantal in klas |
5 |
---|
Vlootnommer(s) |
1661-1665[3] |
---|
Plek gebruik |
Witbank-Germiston, later in die Vrystaat. |
---|
Afleweringsdatum |
1915 |
---|
Eerste tog |
1915 |
---|
Onttrekkingsdatum |
1940 |
Die Klas MH Mallet-stoomlokomotief is gebruik deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë. Hierdie klas was ontwerp deur die SAS&H in Pretoria onder leiding van die Hoofmeganiese Ingenieur, D.A. Hendrie. Die lokomotief is gebou deur North British Locomotive Company in 1915. Daar is vyf lokomotiewe afgelewer en hulle is aanvanklik gebruik op die Germiston-Witbank trajek. Hulle was die kragtigste lokomotiewe op die Kaapspoor ten tyde van aflewering en was toegerus met Walschaerts-klepratwerk en superverhit. Gedurende die 1930's is hulle oorgeplaas na die Vrystaat en uit diens onttrek teen 1940.
Eksterne skakels
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 Paxton, Leith & Bourne, David: Locomotives of the South African Railways. p. 87. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2
- ↑ Powerful Freight and Passenger Locomotives for a Narrow Gauge Railway (1910). American Engineer and Railroad Journal, May 1910, pp. 192-193
- ↑ Klassifikasie van S.A.S. lokomotiewe met hernommeringslyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 16, 47
|
---|
| Tenderlokomotiewe: | | tot 19281928–1994sedert 1994 |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|