Suid-Afrikaanse Klas 9 4-6-2
ou CSAR Klas 9 4-6-2 CSAR no. 600, later SAR no. 727, ongeveer 1904 |
Tipe en oorsprong |
---|
Kragtipe |
Stoom |
---|
Ontwerper |
Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Vervaardiger |
Vulcan Foundry |
---|
Serienommer |
1904-1907, 1985 |
---|
Model |
CSAR Klas 9[1] |
---|
Klas |
CSAR & SAR Klas 9 |
---|
Vervaardig |
1904 |
---|
Aantal gebou |
5 |
---|
Bouspesifikasies |
---|
Konfigurasie |
4-6-2 "Pacific" |
---|
Spoorbreedte |
Kaapspoor |
---|
Voorwielomtrek |
762 mm (30 dm) |
---|
Dryfwielomtrek |
1 450 mm (57 dm) |
---|
Agterwielomtrek |
762 mm (30 dm) |
---|
Min. draaisirkel |
330 m |
---|
Wielbasis |
Totaal: 19.377 m Enjin: 4.572 m per gekoppelde deel, 10.262 m totaal Tender: 6.223 m totaal |
---|
Lengte |
21.806 m |
---|
Hoogte |
3.912 m |
---|
Raamwerk |
Staafraamwerk |
---|
Asbelasting |
13.3 t op die 2de dryfwiel |
---|
Massa op dryfwiele |
39.7 t |
---|
Lokomotiefmassa |
61.4 t |
---|
Tendermassa |
20.0 t leeg 48.3 t gelaai |
---|
Gesamentlike massa |
108.8 t leeg |
---|
Tendertipe |
XM3 * 2 asboegies * 864 mm wiele |
---|
Aandrywing |
---|
Brandstof |
Steenkool |
---|
Brandstofkapasiteit |
10.2 t |
---|
Waterkapasiteit |
18 000 ℓ |
---|
Stoomketel |
1.524 m binnediameter 3.835 m binnelengte |
---|
Stoomketeldruk |
1 380 kPa |
---|
Vuurroosteroppervlak |
2.021 m2 |
---|
205 buise van 50.8 mm diameter |
– Vuurkas |
12.170 m2 |
---|
137.59 m2 |
Silinders |
Twee |
---|
Silindergrootte |
457 mm (18 dm) boor 660 mm (26 dm) slag |
---|
Klepwerk |
Stephenson |
---|
Werkverrigting |
---|
Trekkrag |
98.6 kN (22170 lbf) teen 75% keteldruk |
---|
Diensgeskiedenis |
---|
Gebruiker |
Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë [2] |
---|
Aantal in klas |
5 |
---|
Vlootnommer(s) |
CSAR 600-604 SAR 727-731 [3] |
---|
Plek gebruik |
Transvaal |
---|
Afleweringsdatum |
1904 |
---|
Eerste tog |
1904 |
---|
Onttrekkingsdatum |
1926 |
Die Klas 9 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë in die vorige eeu gebruik is. Daar was vyf lokomotiewe bestel in 1904 by Vulcan Foundry volgens die ontwerp van P.A. Hyde van die Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë. Die lokomotief was nie toegerus met 'n superverhitter nie, maar wel met Stephenson-klepratwerk.
Gebruik
Die Klas 9 was nuttig vir passasierswerk met 'n matige vrag, en het vir baie jare die pos/pakkettreine getrek vanaf Johannesburg oppad na Durban sover as Charlestown op die Transvaal-Natalgrens. Later het hulle hoofsaaklik passasierswerk op die hooflyne van Transvaal gedoen, met hul laaste werkslopies uit Pretoria op die Pietersburglyn in die 1920's. Hul is aan diens onttrek in 1926.
Verwysings
- ↑ Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112. p.51
- ↑ Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859-1910 (1ste uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 128–129. ISBN 978-0-7153-5382-0.
- ↑ Klassifikasie van S.A.R. Lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 14, 34 (Herdruk in April 1987 deur SAVD-museum, R.3125-6/9/11-1000)
|
---|
| Tenderlokomotiewe: | | tot 19281928–1994sedert 1994 |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|