CSAR Klas E 4-8-0TT
Suid-Afrikaanse Klas 13 4-8-0TT SAR Klas 13, c. 1912 |
Tipe en oorsprong |
---|
Kragtipe |
Stoom |
---|
Ontwerper |
Natal Gov. Railways (G.W. Reid) |
---|
Vervaardiger |
Dübs and Company Neilson, Reid & Co. Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Serienommer |
Dübs 4086-4087, 4089-4098 Neilson, Reid 6197-6205, 6207-6212, 6214-6215 |
---|
Model |
Omgeboude Reid Tienwieler |
---|
Klas |
CSAR Klas E, SAR Klas 13 |
---|
Vervaardig |
1904 |
---|
Aantal gebou |
29 |
---|
Bouspesifikasies |
---|
Konfigurasie |
4-8-0TT (Mastodon) |
---|
UIC wielklassifikasie |
2'Dn2t |
---|
Spoorbreedte |
Kaapspoor |
---|
Voorwielomtrek |
654 mm |
---|
Gekoppelde wiele |
1 143 mm |
---|
Wielbasis |
13 119 mm |
---|
Hoogte |
3 810 mm |
---|
Asbelasting |
14 020 kg |
---|
Massa op dryfwiele |
52 580 kg |
---|
Lokomotiefmassa |
61 570 kg |
---|
Tendertipe |
3-as of 2-as boegies |
---|
Aandrywing |
---|
Brandstof |
Steenkool |
---|
Waterkapasiteit |
8 550 l (loko) |
---|
Stoomketeldruk |
1 207 kPa (175 psi) |
---|
Vuurroosteroppervlak |
2,0 m2 |
---|
Vuurkastipe |
Koepeldak |
---|
Verhittingsoppervlak: – Vuurkas |
12,5 m2 |
---|
Silinders |
Twee |
---|
Silindergrootte |
19 in (483 mm) boor 27 in (686 mm) slag |
---|
Klepwerk |
Stephenson/Allan |
---|
Koppelsisteem |
Johnston skakel-en-pen AAR-kneukel (1930s) |
---|
Werkverrigting |
---|
Trekkrag |
28 430 lbf (126,5 kN) @ 75% |
---|
Diensgeskiedenis |
---|
Gebruiker |
Imperial Military Railways CSAR Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Aantal in klas |
29 |
---|
Vlootnommer(s) |
1310–1338 |
---|
Bynaam |
Walloper |
---|
Afleweringsdatum |
1904 |
---|
Eerste tog |
1904 |
---|
Onttrekkingsdatum |
1961 |
Die Klas 13-stoomlokomotief is 'n stoomlokomotief wat ontwikkel is uit die ou Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë Klas H. Daar is gevind dat hierdie klas, die sogenaamde Reid ten-wheeler, 4-10-2T, se steenkool- en watervermoë te klein was om die lokomotief te gebruik vir langer afstande aangesien Klas H 'n tenklokomotief was. Die Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë het dus 30 van die 35 lokomotiewe in die klas verbeter deur die bisseltenderwa te vervang met enige ander kolewaens wat hulle van reeds geskrapte lokomotiewe kon bekom. In hierdie nuwe formaat het die lokomotief bekend gestaan as Klas 13. Hulle is hoofsaaklik op die Witwatersrand gebruik om kleiner take te verrig en is almal teen 1961 uit diens onttrek.
-
'n Klas 13-stoomlokomotief by Albion Colliery, 6 November 1974
-
Nommer 1337 by SANRASM, 10 September 2010
Bron
- Paxton, Leith & Bourne, David. Locomotives of the South African Railways. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2
Eksterne skakels
|
---|
| Tenderlokomotiewe: | | tot 19281928–1994sedert 1994 |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|