Suid-Afrikaanse Klas GL 4-8-2+2-8-4 Klas GL 2351 Princess Alice |
Tipe en oorsprong |
---|
Kragtipe |
Stoom |
---|
Ontwerper |
Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Vervaardiger |
Beyer, Peacock and Company |
---|
Serienommer |
6530-6531, 6639-6644 |
---|
Model |
Klas GL [1] |
---|
Vervaardig |
1929–1930 |
---|
Aantal gebou |
8 |
---|
Bouspesifikasies |
---|
Konfigurasie |
4-8-2+2-8-4 "Double Mountain" Garratt |
---|
Spoorbreedte |
Kaapspoor |
---|
Voorwielomtrek |
28 1/2 duim (724 mm) |
---|
Dryfwielomtrek |
48 duim (1 220 mm) |
---|
Agterwielomtrek |
33 duim (838 mm) |
---|
Wielbasis |
Totaal: 25.476 m Enjins: 4.039 m gekoppel 8.433 m in totaal |
---|
Lengte |
27.632 m |
---|
Hoogte |
3.962 m |
---|
Raamwerk |
Staafraam, 12.649 m tussen spilpunte |
---|
Asbelasting |
19.1 t op die 6de dryfwiel |
---|
Massa op dryfwiele |
147.2 t |
---|
Lokomotiefmassa |
214.4 t |
---|
Aandrywing |
---|
Brandstof |
Steenkool |
---|
Brandstofkapasiteit |
12.2 t |
---|
Waterkapasiteit |
21 100 ℓ voor 10 700 ℓ agter |
---|
Stoomketel |
2,134 m binnemaat 4.432 m binnelengte |
---|
Stoomketeldruk |
1 380 kPa |
---|
Vuurroosteroppervlak |
6.968 m2 |
---|
263 buise van 50,8 mm 50 buise van 140 mm |
2.341 m2 |
– Vuurkas |
32.2 m2 insluitende 2 Nicholson siffies & 2 boogbuise |
---|
315.499 m2 |
Oorverhitteroppervlak |
77.6 m2 |
---|
Silinders |
Vier |
---|
Silindergrootte |
559 mm (22 dm) boor, 660 mm (26 dm) slag[2] |
---|
Klepwerk |
Walschaerts |
---|
Werkverrigting |
---|
Trekkrag |
350 kN (78 650 lbk) teen 75% stoomketeldruk |
---|
Diensgeskiedenis |
---|
Gebruiker |
Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Aantal in klas |
8 |
---|
Vlootnommer(s) |
2350-2357 |
---|
Afleweringsdatum |
1929-1930 |
---|
Eerste tog |
1929 |
---|
Onttrekkingsdatum |
1972 |
Die Klas GL Garratt-stoomlokomotief is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is op 60-pond spoorlyne en 8 van die lokomotiewe is afgelewer van 1929-1930. Die lokomotief was toegerus met Walschaerts-klepratwerk en kon 31 800 liter water voor en agter dra.
Galery
-
No. 2351 by Camfer op die Montagupas tydens 'n toeriste-uitstappie, ongeveer jaar 2001.
-
SAR no. 2352 uitgestal by die "Manchester Museum of Science and Industry".
Eksterne skakels
Verwysings
- ↑ Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112.
- ↑ South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig
|
---|
| Tenderlokomotiewe: | | tot 19281928–1994sedert 1994 |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|