Suid-Afrikaanse Klas GK 2-6-2+2-6-2 NCCR no. G2, latere Klas GK nr. 2341, 1925 |
Tipe en oorsprong |
---|
Kragtipe |
Stoom |
---|
Ontwerper |
Beyer, Peacock and Company |
---|
Vervaardiger |
Beyer, Peacock and Company |
---|
Serienommer |
6135-6136 |
---|
Model |
Klas GK |
---|
Klas |
Klas GK [1] |
---|
Vervaardig |
1923 |
---|
Aantal gebou |
2 |
---|
Bouspesifikasies |
---|
Konfigurasie |
2-6-2+2-6-2 "Double Prairie" Garratt |
---|
Spoorbreedte |
Kaapspoor |
---|
Voorwielomtrek |
724 mm (28 1/2 dm) |
---|
Dryfwielomtrek |
1 080 mm (42 1/2 dm) |
---|
Agterwielomtrek |
724 mm (28 1/2 dm) |
---|
Min. draaisirkel |
84 m |
---|
Wielbasis |
Totaal: 17.272 m Enjins: 2.438 m gekoppel 5.385 m in totaal |
---|
Lengte |
19.272 m |
---|
Hoogte |
3.734 m |
---|
Raamwerk |
plaatraam, 9.042 m tussen spilpunte |
---|
Asbelasting |
10.7 t per dryfwiel |
---|
Massa op dryfwiele |
64.0 t |
---|
Lokomotiefmassa |
73.7 t leeg 96.4 t gelaai |
---|
Aandrywing |
---|
Brandstof |
Steenkool |
---|
Brandstofkapasiteit |
4.1 t |
---|
Waterkapasiteit |
8 600 ℓ voor, 5 000 ℓ agter |
---|
Stoomketel |
1.575 m binnemaat 3.435 m binnelengte |
---|
Stoomketeldruk |
1 240 kPa |
---|
Vuurroosteroppervlak |
3.159 m2 |
---|
225 buise van 44.4 mm 24 buise van 133 mm |
2.341 m2 |
– Vuurkas |
14.493 m2 |
---|
156.727 m2 |
Oorverhitteroppervlak |
27.871 m2 |
---|
Silinders |
Vier |
---|
Silindergrootte |
381 mm (15 dm) boor, 559 mm (22 dm) slag[2] |
---|
Klepwerk |
Walschaerts |
---|
Werkverrigting |
---|
Trekkrag |
139.1 kN (31 260 lbk) teen 75% stoomketeldruk |
---|
Diensgeskiedenis |
---|
Gebruiker |
Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Aantal in klas |
2 |
---|
Vlootnommer(s) |
NCCR 12-13, hernommer as G1-G2 SAR 2340-2341 |
---|
Afleweringsdatum |
1923 |
---|
Eerste tog |
1923 |
---|
Onttrekkingsdatum |
1957 |
Die Klas GK Garratt-stoomlokomotief is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is op 60-pond spoorlyne en 2 van die lokomotiewe is afgelewer in 1923. Die lokomotief is gebou deur Beyer, Peacock and Company. Die lokomotief was toegerus met Walschaerts-klepratwerk.
Eksterne skakels
Verwysings
- ↑ Paxton, Leith & Bourne, David: Locomotives of the South African Railways. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2
- ↑ South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig
|
---|
| Tenderlokomotiewe: | | tot 19281928–1994sedert 1994 |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|