Klas 10-stoomlokomotief
Suid-Afrikaanse Klas 10 4-6-2 ou CSAR Klas 10 4-6-2 SAR Klas 10 no. 738 by die Sydenham-depot, 4 September 1966 | Tipe en oorsprong |
---|
Kragtipe |
Stoom |
---|
Ontwerper |
Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Vervaardiger |
North British Locomotive Company |
---|
Serienommer |
16194-16203, 16226-16230[1] |
---|
Model |
CSAR Klas 10 |
---|
Klas |
CSAR Klas 10, SAR Klas 10 [2] |
---|
Vervaardig |
1904 |
---|
Aantal gebou |
15 |
---|
Bouspesifikasies |
---|
Konfigurasie |
4-6-2 "Pacific" [3] |
---|
Spoorbreedte |
Kaapspoor (1 067 mm) |
---|
Voorwielomtrek |
724 mm (28,5 dm) |
---|
Dryfwielomtrek |
1 570 mm (62 dm) |
---|
Agterwielomtrek |
838 mm (33 dm) |
---|
Wielbasis |
Totaal: 17.170 m Enjin: 3.302 m gekoppel 9.195 m totaal Tender: 1.397 m boegie 5.105 m totaal |
---|
Lengte |
19.679 m |
---|
Hoogte |
3.912 m |
---|
Raamwerk |
Plaatraamwerk |
---|
Asbelasting |
15.7 t op die 2de & 3de drywers |
---|
Massa op dryfwiele |
46.7 t |
---|
Lokomotiefmassa |
73.9 t |
---|
Tendermassa |
21.8 t leeg 50.1 t gelaai |
---|
Gesamentlike massa |
124.1 t gelaai |
---|
Tendertipe |
XM2 - XC, XC1, XD, XE, XE1, XF, XF1, XF2, XJ, XM, XM1, XM2, XM3, XM4, XP1, XS toelaatbaar 2-asboegies, 864 mm wiele Lengte: 7.915 m |
---|
Aandrywing |
---|
Brandstof |
Steenkool |
---|
Brandstofkapasiteit |
10.2 t |
---|
Waterkapasiteit |
18 000 ℓ |
---|
Stoomketel |
1.391 m binnediameter 5.652 m binnelengte |
---|
Stoomketeldruk |
1 310 kPa |
---|
Vuurroosteroppervlak |
3.252 m2 |
---|
92 buise 57.1 mm diameter 18 buise 133 mm diameter totaal 135.917 m2 | – Vuurkas |
11.613 m2 |
---|
147.530 m2 | Oorverhitteroppervlak |
35.675 m2 |
---|
Silinders |
Twee |
---|
Silindergrootte |
495 mm boor 711 mm slag |
---|
Klepwerk |
Walschaerts |
---|
Werkverrigting |
---|
Trekkrag |
109 kN (47 470 lbk) teen 75% keteldruk |
---|
Diensgeskiedenis |
---|
Gebruiker |
Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Aantal in klas |
15 |
---|
Vlootnommer(s) |
CSAR 650-664, SAR 732-746 [4] |
---|
Afleweringsdatum |
1904 |
---|
Eerste tog |
1904 |
---|
Uitdiensdatum |
1972 |
Die Klas 10 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë in die vorige eeu gebruik is.
in 1904 het die Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë vyftien Klas 10 stoomlokomotiewe met 'n 4-6-2 "Pacific"-tipe wieluitleg in diens geplaas. In 1912, toe hulle opgeneem is in die Suid-Afrikaanse Spoorweë, is hulle hernommer maar het hul Klas 10 klassifikasie behou. [5]
Eksterne skakels
Verwysings
- ↑ North British Locomotive Company werkslys
- ↑ South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig, p. 12
- ↑ Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859-1910 (1ste uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 130–132. ISBN 978-0-7153-5382-0.
- ↑ Klassifikasie van S.A.R. lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 14, 34
- ↑ Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112. pp. 51-52
|
---|
| Tenderlokomotiewe: | | tot 19281928–1994sedert 1994 |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|
|
|