Suid-Afrikaanse Klas 18 2-10-2 Die Suid-Afrikaanse Klas 18 |
Tipe en oorsprong |
---|
Kragtipe |
Stoom |
---|
Ontwerper |
Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Vervaardiger |
Henschel and Son[1] |
---|
Serienommer |
20787-20788[2] |
---|
Klas |
SAR Klas 18 |
---|
Vervaardig |
1927[3] |
---|
Aantal gebou |
2 |
---|
Bouspesifikasies |
---|
Konfigurasie |
2-10-2 "Santa Fe" |
---|
Spoorbreedte |
Kaapspoor |
---|
Voorwielomtrek |
762 mm (30 dm) |
---|
Dryfwielomtrek |
1,450 mm (57 dm) |
---|
Agterwielomtrek |
838 mm (33 dm) |
---|
Min. draaisirkel |
97.536 m (320 voet) |
---|
Wielbasis |
Totaal: 20.618 m Enjin: 6.401 m Tender: 6.223 m |
---|
Lengte |
23.165 m |
---|
Hoogte |
3.959 m |
---|
Raamwerk |
Gietstaal |
---|
Asbelasting |
19.3 t op die 3de dryfwiel |
---|
Massa op dryfwiele |
93.8 t |
---|
Lokomotiefmassa |
116.4 t leeg |
---|
Tendermassa |
101.1 t leeg 73.9 t met vrag |
---|
Gesamentlike massa |
66.7 t leeg 190.3 t met vrag |
---|
Tendertipe |
HT * 2-as boegies * 864 mm wiele * Lengte 8.636 m |
---|
Aandrywing |
---|
Brandstof |
Steenkool |
---|
Brandstofkapasiteit |
9.1 t |
---|
Waterkapasiteit |
20 500 ℓ |
---|
Stoomketel |
1.924 m binne diameter 6.274 m binne lengte |
---|
Stoomketeldruk |
1 480 kPa |
---|
Vuurroosteroppervlak |
5.574 m2 |
---|
160 buise met 57.1 mm omtrek 34 buise met 140 mm omtrek, totaal 273.599 m2 |
– Vuurkas |
24.619 m2 |
---|
300.170 m2 |
Oorverhitteroppervlak |
60.387 m2 |
---|
Silinders |
Drie |
---|
Silindergrootte |
540 mm (21.25 dm) boor 660 mm (26 dm) slag |
---|
Klepwerk |
Buitesilinders Walschaerts Binnesilinder: Gresley |
---|
Werkverrigting |
---|
Trekkrag |
239.0 kN (53 650 lbf) teen 75% keteldruk |
---|
Lokomotiefremme |
Vakuum |
---|
Diensgeskiedenis |
---|
Gebruiker |
Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Aantal in klas |
2 |
---|
Vlootnommer(s) |
1360-1361 |
---|
Bynaam |
Henschel Giant |
---|
Plek gebruik |
Witbank - Germistontrajek |
---|
Afleweringsdatum |
1927-1928 |
---|
Eerste tog |
1951 |
Die Klas 18 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is. Hierdie lokomotief is ontwerp om die probleme met die steenkooltreine op die Witbank - Germistontrajek op te los. Hierdie klas het geen subklasse nie. Die Klas MF Mallet-stoomlokomotief wat eers hier gebruik is, was te stadig.
Daar is twee lokomotiewe deur Henschel gebou en afgelewer in 1927. Die lokomotiewe het drie silinders gehad; twee aan die kante toegerus met Walschaerts-klepratwerk en 'n derde in die middel met Gresley klepratwerk. Die klepratwerk het egter baie probleme gegee en die lokomotiewe is onttrek in 1951.
Galery
-
Klas 18 met die derde silinder sigbaar, soos afgelewer, ongeveer 1930
-
Diagram wat die komponente van die Klas 18 2-10-2 aandui
-
'n Klas 18 in Germiston se lokomotiefdepot met plate onder die rookkas wat die derde silinder bedek
Eksterne skakels
Verwysings
- ↑ Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910-1955 (1ste uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 108–111. ISBN 978-0-7153-5427-8.
- ↑ Henschel & Son werkslys
- ↑ Paxton, Leith & Bourne, David. Locomotives of the South African Railways. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2. pp. 10–11, 77–78.
|
---|
| Tenderlokomotiewe: | | tot 19281928–1994sedert 1994 |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|