Klas 11-stoomlokomotief
Suid-Afrikaanse Klas 11 2-8-2 ou CSAR Klas 11 2-8-2 SAR Klas 11 no. 933 by die Sydenham-depot, 16 Augustus 1973 | Tipe en oorsprong |
---|
Kragtipe |
Stoom |
---|
Ontwerper |
Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Vervaardiger |
North British Locomotive Company |
---|
Serienommer |
16207, 16250-16284 [1][2] |
---|
Model |
CSAR Klas 11 |
---|
Klas |
CSAR Klas 11, SAR Klas 11 [3] |
---|
Vervaardig |
1904 |
---|
Aantal gebou |
36 |
---|
Bouspesifikasies |
---|
Konfigurasie |
2-8-2 "Mikado" |
---|
Spoorbreedte |
Kaapspoor |
---|
Voorwielomtrek |
762 mm (30 dm) |
---|
Dryfwielomtrek |
1 220 mm (48 dm) |
---|
Agterwielomtrek |
762 mm (30 dm) |
---|
Wielbasis |
Totaal: 16.967 m Enjin: 4.001 m gekoppel 8.915 m totaal Tender: 1.397 m boegie 5.105 m totaal |
---|
Lengte |
19.628 m |
---|
Hoogte |
3.912 m |
---|
Raamwerk |
Plaatraamwerk |
---|
Asbelasting |
16.0 t op die 3de & 4de drywers |
---|
Massa op dryfwiele |
63.3 t |
---|
Lokomotiefmassa |
81.0 t |
---|
Tendermassa |
21.8 t leeg 50.1 t gelaai |
---|
Gesamentlike massa |
131.1 t gelaai |
---|
Tendertipe |
XM2 - XC, XC1, XD, XE, XE1, XF, XF1, XF2, XJ, XM, XM1, XM2, XM3, XM4, XP1, XS toelaatbaar 2-asboegies, 864 mm wiele Lengte: 7.915 m |
---|
Aandrywing |
---|
Brandstof |
Steenkool |
---|
Brandstofkapasiteit |
10.2 t |
---|
Waterkapasiteit |
18 000 ℓ |
---|
Stoomketel |
1.568 m binnediameter 5.505 m binnelengte |
---|
Stoomketeldruk |
1 310 kPa |
---|
Vuurroosteroppervlak |
3.437 m2 |
---|
121 buise 57.1 mm diameter 24 tubes 140 mm diameter totaal 169.920 m2 | – Vuurkas |
13.192 m2 |
---|
183.112 m2 | Oorverhitteroppervlak |
30.751 m2 |
---|
Silinders |
Twee |
---|
Silindergrootte |
508 mm boor 660 mm slag |
---|
Klepwerk |
Walschaerts |
---|
Werkverrigting |
---|
Maksimumspoed |
100 km/h (62 mpu) |
---|
Trekkrag |
140 kN (31 000 lbk) teen 75% keteldruk |
---|
Diensgeskiedenis |
---|
Gebruiker |
Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë Freegold Tavistock steenkoolmyn Blue Circle Sement |
---|
Aantal in klas |
36 |
---|
Vlootnommer(s) |
CSAR 700-735, SAR 912-947 [4] |
---|
Afleweringsdatum |
1904 |
---|
Eerste tog |
1904 |
Die Klas 11 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë in die vorige eeu gebruik is. Die lokomotiewe is ontwerp deur P.A. Hyde om diens te verrig op die goederelyne van die Witwatersrand. Hyde het op daardie stadium vir die Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë gewerk. Ses-en-dertig lokomotiewe is afgelewer deur die North British Locomotive Company in 1904. Hulle was toegerus met Walschaerts-klepratwerk en superverhitters. Ongelukkig was die lokomotiewe baie swaar en moes vir 'n jaar lank wag vir brûe en spoorlyne om versterk te word alvorens hulle in diens gestel is.[5] Hulle het aanvanklik op die Germiston - Witbanktrajek gewerk, maar hulle is in die 1940's oorgeplaas na Kimberley en Port Elizabeth totdat hulle uit diens onttrek is in 1975.
-
SAR no. 942, voormalige CSAR no. 730, buite Witbank-stasie, April 1993
-
SAR no. 918, voorheen CSAR no. 706, Freegold no. 8, Beaconsfield, 25 Augustus 2007
-
SAR no. 944, voorheen CSAR no. 732, Freegold no. 6, Odendaalsrus, 29 Mei 2005
-
SAR no. 933, voorheen CSAR no. 721, Freegold no. 7, Bloemfontein, 14 Oktober 2009
Eksterne skakels
Verwysings
- ↑ Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859-1910 (1ste uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 130–132. ISBN 978-0-7153-5382-0.
- ↑ North British Locomotive Company werkslys
- ↑ South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig
- ↑ Klassifikasie van S.A.R. lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 15, 36-37
- ↑ Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112. pp. 10–11, 54.
|
---|
| Tenderlokomotiewe: | | tot 19281928–1994sedert 1994 |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|
|
|