Suid-Afrikaanse Klas 26 4-8-4 Die Red Devil te Pretoria, Transvaal, 25 April 1981 |
Tipe en oorsprong |
---|
Kragtipe |
Stoom |
---|
Ontwerper |
Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Vervaardiger |
Oorspronklik gebou as Klas 25NC deur Henschel & Son[1] |
---|
Serienommer |
28769[2] |
---|
Klas |
SAR Klas 25NC |
---|
Vervaardig |
1953[3] |
---|
Aantal gebou |
50 |
---|
Herbouer |
Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Herboudatum |
1981 |
---|
Aantal herbou |
1 |
---|
Bouspesifikasies |
---|
Konfigurasie |
4-8-4 "Northern" |
---|
Spoorbreedte |
Kaapspoor (1 067 mm) |
---|
Voorwielomtrek |
762 mm (30 dm) |
---|
Dryfwielomtrek |
1 520 mm (60 dm) |
---|
Agterwielomtrek |
762 mm (30 dm) |
---|
Wielbasis |
Totaal: 24.808 m Enjin: 11.582 m Tender: 9.754 m |
---|
Lengte |
27.903 m |
---|
Hoogte |
3.962 m |
---|
Raamwerk |
Gietstaal |
---|
Massa op dryfwiele |
74.8 t |
---|
Lokomotiefmassa |
123.0 t met vrag |
---|
Tendermassa |
44.1 t (97,300 lb) leeg 120.8 t met vrag |
---|
Gesamentlike massa |
181.5 t leeg 236 t met vrag |
---|
Tendertipe |
EW2 * 3-as boegies * 864 mm wiele * Lengte 13.068 m |
---|
Aandrywing |
---|
Brandstof |
Steenkool |
---|
Brandstofkapasiteit |
19.7 t |
---|
Waterkapasiteit |
48 000 ℓ |
---|
Stoomketel |
1.934 m binne diameter 5.791 m binne lengte |
---|
Stoomketeldruk |
1 550 kPa |
---|
Vuurroosteroppervlak |
6.503 m2 |
---|
158 buise met 63.5 mm omtrek 40 buise met 140 mm omtrek, totaal 284.190 m2 |
– Vuurkas |
27.313 m2 |
---|
288.35 m2 |
Oorverhitteroppervlak |
94.23 m2 |
---|
Silinders |
Twee |
---|
Silindergrootte |
610 mm boor 711 mm slag |
---|
Klepwerk |
Walschaerts |
---|
Klepsoort |
310 mm diameter |
---|
Klepslag |
156 mm |
---|
Klepnaloop |
55 mm |
---|
Werkverrigting |
---|
Trekkrag |
Maksimum behaal: 3 350 kW (4 490 pk) teen 75.5 km/h (46.9 mpu) |
---|
Lokomotiefremme |
Vakuum |
---|
Diensgeskiedenis |
---|
Gebruiker |
Suid-Afrikaanse Spoorweë Spoornet |
---|
Aantal in klas |
1 |
---|
Vlootnommer(s) |
3450 |
---|
Bynaam |
Red Devil |
---|
Eerste tog |
6 Februarie 1981 |
Die Klas 26 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë herbou en gebruik is op hooflyne.
-
Klas 25NC no. 3450 voor sy herbou, Kloofeind, 28 Maart 1978
-
'n Toeristetrein naby Perdeberg, 3 Julie 1999
-
Beaconsfielddepot,
Kimberley,
Noord-Kaap, April 1985
-
Op Monumentstasie, Kaapstad, 8 Augustus 2010
Eksterne skakels
Verwysings
- ↑ Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910-1955 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 109–111. ISBN 978-0-7153-5427-8.
- ↑ Henschel & Son works list
- ↑ Paxton, Leith & Bourne, David. Locomotives of the South African Railways. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2. pp. 10–11, 78–79.
|
---|
| Tenderlokomotiewe: | | tot 19281928–1994sedert 1994 |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|