Suid-Afrikaanse Klas NG15 2-8-2 NG15 no. NG124 op die Van Stadensrivierbrug, 26 Oktober 1985 |
Tipe en oorsprong |
---|
Kragtipe |
Stoom |
---|
Ontwerper |
Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Vervaardiger |
Henschel & Son Société Franco-Belge |
---|
Serienommer |
Henschel: 21905-21907, 24475-24479, 29585-29589 [1] Franco-Belge: 2667-2671, 2682-2686 |
---|
Model |
Klas NG15 |
---|
Klas |
Klas NG15 |
---|
Vervaardig |
1931-1957 |
---|
Aantal gebou |
21 |
---|
Bouspesifikasies |
---|
Konfigurasie |
2-8-2 "Mikado" |
---|
Spoorbreedte |
610 mm (2 vt) smalspoor |
---|
Voorwielomtrek |
533 mm (21 dm) |
---|
Dryfwielomtrek |
860 mm (33.875 dm) |
---|
Wielbasis |
Totaal: 12.344 m Enjin: 2.921 m gekoppel 13.605 m in totaal Tender: 41.219 m boegie, 4.572 m totaal |
---|
Lengte |
16.540 m |
---|
Hoogte |
3.175 m |
---|
Raamwerk |
Plaatraam |
---|
Asbelasting |
6.9 t op die 4de dryfwiel |
---|
Massa op dryfwiele |
26.9 t |
---|
Lokomotiefmassa |
57.5 t gelaai 32.0 t leeg |
---|
Tendermassa |
31.2 t gelaai 12.9 t leeg |
---|
Gesamentlike massa |
89.2 t gelaai 44.9 t leeg |
---|
Tendertipe |
2-asboegies met 533 mm wiele |
---|
Aandrywing |
---|
Brandstof |
Steenkool |
---|
Brandstofkapasiteit |
5.6 t |
---|
Waterkapasiteit |
13 000 ℓ |
---|
Stoomketel |
1.076 m (3.6 vt) binnediameter 2.588 m binnelengte |
---|
Stoomketeldruk |
1 180 kPa |
---|
Vuurroosteroppervlak |
1.551 m2 |
---|
94 buise 44.4 mm diameter 15 buise 120 mm diameter 67.633 m2 |
– Vuurkas |
6.317 m2 |
---|
73.951 m2 |
Oorverhitteroppervlak |
16.723 m2 |
---|
Silinders |
Twee |
---|
Silindergrootte |
400 mm (15.75 dm) boor 451 mm (17.75 dm) slag |
---|
Klepwerk |
Walschaerts |
---|
Werkverrigting |
---|
Trekkrag |
74 kN (16 610 lbk) teen 75% keteldruk |
---|
Diensgeskiedenis |
---|
Gebruiker |
Otavi Mynbou- en Spoorwegmaatskappy Tsumeb Copper Corporation Suid-Afrikaanse Spoorweë[2] |
---|
Aantal in klas |
21 |
---|
Vlootnommer(s) |
NG17-NG19, NG117-NG124, NG132-NG136, NG144-NG148 |
---|
Bynaam |
Kalahari |
---|
Afleweringsdatum |
1931-1958 |
---|
Eerste tog |
1931 |
Die Suid-Afrikaanse Klas NG15 2-8-2 van 1931 is 'n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief van die Suid-Afrikaanse Spoorweë-era.
In 1931 is drie smalspoor Klas NG15-lokomotiewe met 'n 2-8-2 "Mikado"-tipe wieluitleg soortgelyk in ontwerp aan die bestaande Klas Hd en Klas NG5 lokomotiewe verkry vir die Otavi Mynbou- en Spoorwegmaatskappy in Suidwes-Afrika. Later is meer aangekoop vir Otavi Mynbou en vir die Tsumeb Copper Corporation gedurende die daaropvolgende jaar, uiteindelik bring dit die totale aantal van hierdie lokomotiewe op een-en-twintig te staan teen 1958. [3]
Nadat die smalspoor van Otavi Spoorweg se wydte na Kaapspoor verander is in 1960, is al een-en-twintig lokomotiewe oorgeneem deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë. Hulle is hiervandaan verskuif na die Oos-Kaap vir verdere diens op die smalspoorlyn van Port Elizabeth na Avontuur. [3]
Eksterne skakels
Verwysings
- ↑ Henschel & Son werkslys deur Dietmar Stresow
- ↑ South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig
- ↑ 3,0 3,1 Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112. pp. 10–11, 108.
|
---|
| Tenderlokomotiewe: | | tot 19281928–1994sedert 1994 |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|