Suid-Afrikaanse Klas GC 2-6-2+2-6-2 Klas GC no. 2182, ongeveer 1924 |
Tipe en oorsprong |
---|
Kragtipe |
Stoom |
---|
Ontwerper |
Beyer, Peacock and Company |
---|
Vervaardiger |
Beyer, Peacock and Company |
---|
Serienommer |
6187-6192 [1] |
---|
Model |
Klas GC[2] |
---|
Klas |
Klas GC |
---|
Vervaardig |
1924 |
---|
Aantal gebou |
6 |
---|
Bouspesifikasies |
---|
Konfigurasie |
2-6-2+2-6-2 "Double Prairie" Garratt |
---|
Spoorbreedte |
Kaapspoor |
---|
Voorwielomtrek |
724 mm (28 ½ duim) |
---|
Dryfwielomtrek |
1 090 mm (42 ¾ duim) |
---|
Agterwielomtrek |
724 mm (28 ½ duim) |
---|
Wielbasis |
Totaal: 17.272 m Enjins: 2.438 m gekoppel 5.391 m in totaal |
---|
Lengte |
19.298 m |
---|
Hoogte |
3.734 m |
---|
Raamwerk |
Plaatraam 9.042 m tussen spilpunte |
---|
Asbelasting |
12.0 t op die 5de dryfwiel |
---|
Massa op dryfwiele |
66.9 t |
---|
Lokomotiefmassa |
72.3 t leeg 98.4 t gelaai |
---|
Aandrywing |
---|
Brandstof |
Steenkool |
---|
Brandstofkapasiteit |
7.1 t |
---|
Waterkapasiteit |
9 100 ℓ voor 4 500 ℓ agter |
---|
Stoomketel |
1.575 m binnediameter 3.439 m binnelengte |
---|
Stoomketeldruk |
1 240 kPa |
---|
Vuurroosteroppervlak |
3.159 m2 |
---|
149 buise van 50,8 mm 24 buise van 140 mm |
2.341 m2 |
– Buise en pype |
117.634 m2 |
---|
– Vuurkas |
14.567 m2 |
---|
132.201 m2 |
Oorverhitteroppervlak |
22.947 m2 |
---|
Silinders |
Vier |
---|
Silindergrootte |
356 mm boor 584 mm slag [3] |
---|
Klepwerk |
Walschaerts [2] |
---|
Werkverrigting |
---|
Trekkrag |
126.6 kN teen 75% keteldruk |
---|
Diensgeskiedenis |
---|
Gebruiker |
Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Aantal in klas |
6 |
---|
Vlootnommer(s) |
2180-2185 |
---|
Plek gebruik |
KwaZulu-Natal |
---|
Afleweringsdatum |
1924-1925 |
---|
Eerste tog |
1924 |
---|
Onttrekkingsdatum |
1962 |
Die Klas GC Garratt-stoomlokomotief is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is. Hierdie klas is 'n groter en swaarder verdere ontwikkeling van Klas GB. Hulle is ook ontwerp om op die taklyne te werk. Die lokomotiewe is verskaf deur Beyer, Peacock and Company. Die klas is toegerus met Walschaerts-klepratwerk en 'n Belpaire stoomketel. Hulle het aanvanklik diens gedoen aan die suidkus van KwaZulu-Natal en is in 1962 uit diens gestel. Dié klas het amper net soos die Klas GK Garratts gelyk.
Eksterne skakels
Verwysings
- ↑ Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910-1955 (1ste uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 43–44. ISBN 978-0-7153-5427-8.
- ↑ 2,0 2,1 Paxton, Leith & Bourne, David: Locomotives of the South African Railways. p. 89. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2
- ↑ South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig
|
---|
| Tenderlokomotiewe: | | tot 19281928–1994sedert 1994 |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|