Klas 8-stoomlokomotief
Suid-Afrikaanse Klas 8 4-8-0 ou CGR 8ste Klas 4-8-0 Ou CGR (Oostelike Stelsel) 8ste klas no. 779 SAR Klas 8 no. 1088, te Oos-Londen, rondom 1930. | Tipe en oorsprong |
---|
Kragtipe |
Stoom |
---|
Ontwerper |
Kaapse Regeringspoorweë |
---|
Vervaardiger |
Neilson and Company[1] |
---|
Serienommer |
6111-6113, 6216-6225, 6241-6250 |
---|
Model |
CGR Klas 8 |
---|
Klas |
CGR 8ste Klas (4-8-0), SAR Klas 8 en Klas 8W |
---|
Vervaardig |
1901-1902 [1][2] |
---|
Aantal gebou |
23 |
---|
Bouspesifikasies |
---|
Konfigurasie |
4-8-0 "Mastodon" |
---|
Spoorbreedte |
Kaapspoor (1 067 mm) |
---|
Voorwielomtrek |
724 mm (28 ½ dm) |
---|
Dryfwielomtrek |
1 220 mm (48 dm) |
---|
Wielbasis |
Totaal: 14.288 m Enjin: 4.115 m gekoppel 7.087 m totaal Tender: 1.397 m boegie 4.445 m totaal |
---|
Lengte |
16.586 m |
---|
Hoogte |
3.912 m |
---|
Raamwerk |
Staafraamwerk |
---|
Asbelasting |
Soos gebou: 11.9 t per drywer Oorverhit: 12.2 t per drywer Klas 8W: 12.8 t op die 2de drywer |
---|
Massa op dryfwiele |
Soos gebou: 47.6 t Oorverhit: 48.8 t Klas 8W: 49.1 t |
---|
Lokomotiefmassa |
Soos gebou: 60.2 t Oorverhit: 61.7 t Klas 8W: 62.0 t |
---|
Tendermassa |
20.0 t leeg |
---|
Gesamentlike massa |
51.9 t leeg |
---|
Tendertipe |
XF - XC, XC1, XD, XE, XE1, XF, XF1, XF2, XJ, XN, XN1, XM2, XM3 toegelaat 2-asboegies, 864 mm wiele Lengte: 6.769 m |
---|
Aandrywing |
---|
Brandstof |
Steenkool |
---|
Brandstofkapasiteit |
10.2 t |
---|
Waterkapasiteit |
14 000 ℓ |
---|
Stoomketel |
1.524 m binnediameter 3.362 m binnelengte |
---|
Stoomketeldruk |
1 240 kPa |
---|
Vuurroosteroppervlak |
1.951 m2 |
---|
205 buise 50.8 mm diameter Oorverhit en Klas 8W 115 buise 50.8 mm diameter 18 buise 140 mm diameter | – Vuurkas |
12.170 m2 |
---|
122.167 m2 of 100.428 m2 Oorverhit en Klas 8W | Oorverhittersoort |
Nie so gebou nie |
---|
Oorverhitteroppervlak |
19.881 m2 oorverhit en Klas 8W |
---|
Silinders |
Twee |
---|
Silindergrootte |
470 mm (gebou), 483 mm (oorverhit) 508 mm (Klas 8W) boor 610 mm slag (almal) |
---|
Klepwerk |
Stephenson |
---|
Werkverrigting |
---|
Trekkrag |
Teen 75% keteldruk, soos gebou: 102.8 kN (23 100 lbf) Oorverhit: 108.4 kN (24 370 lbf) Klas 8W: 120.1 kN (27 000 lbf)[3] |
---|
Diensgeskiedenis |
---|
Gebruiker |
Kaapse Regeringspoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Aantal in klas |
23 |
---|
Vlootnommer(s) |
CGR 315-352, SAR 950-987 [2][4] |
---|
Afleweringsdatum |
1902-1903 |
---|
Eerste tog |
1902 |
---|
Onttrekkingsdatum |
1972 [5] |
Die Klas 8 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Kaapse Regeringspoorweë in die vorige eeu gebruik is.
In 1892 het die Kaapse Regeringspoorweë ses 8ste Klas stoomlokomotiewe met 'n 4-8-0 "Mastodon" tipe wieluitleg in diens geplaas, met 'n verdere 32 tussen 1892 en 1893.
In 1912, toe hulle opgeneem is in die Suid-Afrikaanse Spoorweë, is hulle hernommer, maar het hul Klas 8-klassifikasie behou. [5]
-
Ou CGR (Oostelike Stelsel) 8ste klas no. 778, SAR no. 1087, gebou sonder oorverhitting, ongeveer 1930
-
'n Oorverhitte Klas 8 met buitesuierkleppe te Braamfontein, ongeveer 1930
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 Neilson, Reid works list
- ↑ 2,0 2,1 Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859-1910 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 61-63. ISBN 978-0-7153-5382-0.
- ↑ South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig
- ↑ Klassifikasie van S.A.R. lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 8, 12, 15, 39-40
- ↑ 5,0 5,1 Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112. pp. 48-49.
|
---|
| Tenderlokomotiewe: | | tot 19281928–1994sedert 1994 |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|
|
|