Suid-Afrikaanse Klas MD 2-6-6-2
voorheen CSAR Mallet 2-6-6-2 SAR Klas MD no. 1617, voorheen no. 1001, om en by 1910 |
Tipe en oorsprong |
---|
Kragtipe |
Stoom |
---|
Ontwerper |
American Locomotive Company |
---|
Vervaardiger |
American Locomotive Company |
---|
Serienommer |
46581 [1] |
---|
Model |
CSAR Mallet |
---|
Klas |
SAR Klas MD |
---|
Vervaardig |
1910 |
---|
Aantal gebou |
1 |
---|
Bouspesifikasies |
---|
Konfigurasie |
2-6-6-2 Mallet |
---|
Spoorbreedte |
Kaapspoor |
---|
Voorwielomtrek |
724 mm (28 1⁄2 dm) |
---|
Dryfwielomtrek |
1,170 mm (46 dm) |
---|
Agterwielomtrek |
724 mm (28 1⁄2 dm) |
---|
Min. draaisirkel |
106.680 m |
---|
Wielbasis |
Totaal: 19.964 m Enjin: 2.540 m per gekoppelde deel, 12.268 m totaal Tender: 1.397 m boegie, 5.461 m totaal |
---|
Lengte |
22.435 m |
---|
Hoogte |
3.921 m |
---|
Raamwerk |
Staafraam |
---|
Asbelasting |
15.3 t op die 4de drywer |
---|
Massa op dryfwiele |
88 t |
---|
Lokomotiefmassa |
102.3 t |
---|
Tendermassa |
57.6 t |
---|
Gesamentlike massa |
159.9 t |
---|
Tendertipe |
2 asboegie 851 mm wiele |
---|
Aandrywing |
---|
Brandstof |
Steenkool |
---|
Brandstofkapasiteit |
10.2 t |
---|
Waterkapasiteit |
23,000 l |
---|
Stoomketeldruk |
1 380 kPa |
---|
Vuurroosteroppervlak |
4.599 m2 |
---|
271 buise van 57.1 mm diameter: 294.410 m2 |
– Vuurkas |
14.493 m2 |
---|
308.903 m2 |
Silinders |
Vier |
---|
Hoëdruk- silindergrootte |
457 mm (18 dm) boor 660 mm (26 dm) slag |
---|
Laedruk- silindergrootte |
724 mm (28 1⁄2 dm) boor 660 mm (26 dm) slag |
---|
Klepwerk |
Walschaerts[2] |
---|
Klepsoort |
HD: Suier, LD: Skuif |
---|
Klepslag |
127 mm (HD) 140 mm (LD) |
---|
Klepnaloop |
25.4 mm (HD) 22.2 mm (LD) |
---|
Werkverrigting |
---|
Trekkrag |
204 kN teen 50% keteldruk |
---|
Diensgeskiedenis |
---|
Gebruiker |
Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë [3] |
---|
Aantal in klas |
1 |
---|
Vlootnommer(s) |
CSAR 1001, SAR 1617 [4] |
---|
Plek gebruik |
Witbank-Germiston |
---|
Afleweringsdatum |
1910 |
---|
Eerste tog |
1910 |
---|
Onttrekkingsdatum |
1926 |
Die Klas MD Mallet-stoomlokomotief is gebruik deur die Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë en in diens gestel in 1910 om swaar steenkooltreine op die Witbank-Germistonhooflyn te trek. Daar was slegs een lokomotief bestel vanaf die American Locomotive Company en dit was superverhit en toegerus met Walschaerts-klepratwerk. Dit is oorgedra na die Suid-Afrikaanse Spoorweë toe dit tot stand gekom het.
Die lokomotief is in 1926 uit diens gestel.
Eksterne skakels
Verwysings
- ↑ Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859-1910 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 138–140. ISBN 978-0-7153-5382-0.
- ↑ Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112. p. 86
- ↑ Powerful Freight and Passenger Locomotives for a Narrow Gauge Railway (1910). American Engineer and Railroad Journal, May 1910, pp. 192-193
- ↑ Klassifikasie van S.A.S. lokomotiewe met hernommeringslyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912
|
---|
| Tenderlokomotiewe: | | tot 19281928–1994sedert 1994 |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|