Klas A-tenklokomotief
Suid-Afrikaanse Klas A 4-8-2T voorheen NGR Klas D 4-8-2T SAS Klas A Belpaire nr. 196, voorheen NGR nr 133, te Masons Mill, Pietermaritzburg, 10 Desember 2010 | Tipe en oorsprong |
---|
Kragtipe |
Stoom |
---|
Ontwerper |
Natalse Regeringspoorweë |
---|
Vervaardiger |
100 deur Dübs and Company 2 deur Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Serienommer |
2446-2451 (1888, 49-54) 2499-2504 (1889, 55-60) 2604-2628 (1890, 61-85) 2965-2967 (1892, 86-88) 3317-3322 (1895, 89-94) 3363-3368 (1896, 95-100) 3477-3486 (1897, 101-110) 3604-3605 (1898, 111-112) 3556-3567 (1898, 113-124) 3811-3834 (1899, 125-148) [1] |
---|
Klas |
NGR: Klas D1 as Dübs A Klas D2 as Belpaire SAS: Klas A Klas A Belpaire |
---|
Vervaardig |
1888-1915 |
---|
Aantal gebou |
102 |
---|
Herbouer |
Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Herboudatum |
1926 |
---|
Aantal herbou |
21 na Klas 17 4-8-0TT |
---|
Bouspesifikasies |
---|
Konfigurasie |
4-8-2T "Mountain" |
---|
Spoorbreedte |
Kaapspoor |
---|
Voorwielomtrek |
654 mm (253⁄4 dm) |
---|
Dryfwielomtrek |
990 mm (39 dm) |
---|
Agterwielomtrek |
654 mm (253⁄4 dm) |
---|
Wielbasis |
7,544 m - totaal 1,524 m - poniedraaistelle 3,353 m - dryfwiele |
---|
Lengte |
10,198 m |
---|
Hoogte |
3,670 m (Dübs A) 3,721 m (Belpaire) |
---|
Raamwerk |
Platraam |
---|
Asbelasting |
8,6 t (Dübs A) 9,3 t (Belpaire) |
---|
Massa op dryfwiele |
33,3 t (Dübs A) 35,8 t (Belpaire) |
---|
Lokomotiefmassa |
47,9 t (Dübs A) 51,0 t (Belpaire) |
---|
Aandrywing |
---|
Brandstof |
Steenkool |
---|
Brandstofkapasiteit |
2,3 t |
---|
Waterkapasiteit |
4830 liter (Dübs A) 6170 liter (Belpaire) |
---|
Stoomketel |
Dübs A: 1 194 mm binneomtrek 3 305 mm binnelengte Belpaire: 1 187 mm binneomtrek 3 305 mm |
---|
Stoomketeldruk |
965 kPa (Dübs A - ou model) 1100 kPa (Dübs A - nuwe model) |
---|
Vuurroosteroppervlak |
1,459 m2 (Dübs A) 2,193 m2 (Belpaire) |
---|
178 buise met 44 mm omtrek 82,5 m2(Dübs A) 187 buise met 44 mm omtrek 86,4 m2(Belpaire) | – Vuurkas |
8,38 m2 (Dübs A) 5,76 m2 (Belpaire) |
---|
90,9 m2 (Dübs A) 92,1 m2 (Belpaire) | Silinders |
Twee |
---|
Silindergrootte |
432 mm (17 dm) boor 533 mm (21 dm) slag |
---|
Klepwerk |
Stephenson |
---|
Werkverrigting |
---|
Trekkrag |
Teen 75% keteldruk 72,7 kN (Dübs A) 83,0 kN (Belpaire)[2] |
---|
Hegfaktor |
3,99 |
---|
Diensgeskiedenis |
---|
Gebruiker |
Natalse Regeringspoorweë, Suid-Afrikaanse Spoorweë |
---|
Aantal in klas |
102 |
---|
Vlootnommer(s) |
NGR: 49-148 SAS: 97-186 (Dübs A) * 187-196 (Belpaire) [3] * 332-333 (1915 model) |
---|
Afleweringsdatum |
1888-1915 |
---|
Eerste tog |
1888 |
---|
Onttrekkingsdatum |
1962 |
Die Klas A 4-8-2T tenklokomtief is 'n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief vanuit die negentiende eeu. Dit was oorspronklik 'n Klas D lokomotief van die Natalse Regeringspoorweë.
Verwysings
- ↑ (en) Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859-1910 (1st uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 90–93. ISBN 978-0-7153-5382-0.
- ↑ South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 August 1941, pp21 & 21A, as amended
- ↑ Classification of S.A.R. Engines with Renumbering Lists, issued by the Chief Mechanical Engineer’s Office, Pretoria, Januarie 1912, pp. 7, 13, 20-22 (Herdruk in April 1987 deur die SAVD Museum, R.3125-6/9/11-1000)
|
---|
| Tenderlokomotiewe:: | | |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|
|
---|
| Tenderlokomotiewe: | | tot 19281928–1994sedert 1994 |
---|
Tenklokomotiewe: | |
---|
Geartikuleerde lokomotiewe: | |
---|
Smalspoor: | |
---|
|
|