Na afloop van kwalifisering het McLaren-jaer Fernando Alonso 'n straf van 45 wegspringplekke ontvang omrede sy enjinleweransier Honda nuwe opdaterings aan sy enjin aangebring het. Omdat Alonso al meer as die toegelate vyf enjins gebruik het, het hy die wegspringstraf ontvang.[4]
Na afloop van die Springbokke se toetswedstryd Saterdagaand teen Australië op Loftus Versfeld, het Gert Coetzee in sy Mercedes-Benz C200K op 'n grondpad gaan staan met 'n pap agterband. Dit was ook 'n Pirelli Potenza P7 soos op hierdie motors, eienaardig genoeg?