Die 2019 Formule Een Aboe Dhabi Grand Prix het op 1 Desember 2019 op die Yas Marina-renbaan in Aboe Dhabi plaasgevind. Dit was die een-en-twintigste en laaste wedren van die 2019-kampioenskapseisoen gewees.
Lewis Hamilton van Mercedes het sy sesde "Grand Slam" in hierdie Grand Prix behaal. Dit is vir voorste wegspringplek, vinnigste rondtetyd, leier van al die rondtes en uiteindelike wenner.
Vrye oefening
Kwalifisering
- nota 1 – Valtteri Bottas moes heelagter wegspring in die ren omdat hy meer enjinonderdele vervang het as wat die kwota toegelaat het.[1]
Wedren
Renuitslag
- Nota
- nota 2 – Lewis Hamilton ontvang een punt vir die vinnigste rondte in die wedren.
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Verwysings