Die 2010 Formule Een Australiese Grand Prix is op 28 Maart 2010 in Melbourne, Australië, gehou. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Jenson Button in sy McLaren-Mercedes gewen.