Die 2011 Monaco Grand Prix is op 29 Mei 2011 op die Circuit de Monaco in Monte Carlo gehou. Dit was die sesde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in sy Red Bull-Renault gewen.