Die 2019 Formule Een Bahreinse Grand Prix het op 31 Maart 2019 op die Bahrein Internasionale Renbaan in Bahrein plaasgevind. Dit was die tweede wedren van die 2019-kampioenskapseisoen gewees.
Bande beskikbaar gestel
Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Bahrein verskaf:
Bande vir 'n droë baan
Reënbande
Hard C1
Medium C2
Sag C3
Tussen-in
Reën
Vrye oefening
Uitslag
Kwalifisering
Na afloop van die kwalifiseringstyd ontvang Romain Grosjean 'n straf van drie roosterplekke omdat hy tydens die eerste deel van kwalifisering vir Lando Norris gehinder het.[1]
← VOOR Posisies na kwalifisering vir die 2019 Bahreinse Grand Prix.
← VOOR Wegspringrooster vir die 2019 Bahreinse Grand Prix.
Wedren
Renuitslag
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Verwysings