Die 2012 Formule Een Hongaarse Grand Prix is op 29 Julie 2012 op die Hungaroring renbaan in Mogyoród, Hongarye gehou. Dit was die elfde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy McLaren-Mercedes gewen.