Die 2013 Formule Een Aboe Dhabi Grand Prix het op 3 November 2013 op die Yas Marina-renbaan in Aboe Dhabi plaasgevind. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen.
Vrye oefening
Kwalifisering
Wedrenuitslag
Puntestand na die Grand Prix
Jaers
Vervaardigers
Verwysings