Die 2015 Formule Een Australiese Grand Prix is op 15 Maart 2015 in Melbourne Australië gehou. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes gewen.
Kwalifisering
Wegspringrooster vir die 2015 Australiese Grand Prix
Renuitslag