Die 2016 Formule Een Russiese Grand Prix is op 1 Mei 2016 op die Sochi Autodrom gehou. Dit was die vierde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nico Rosberg in sy Mercedes-Benz gewen.
Bande
Bandverskaffer Pirelli verskaf spanne met die supersagte, sagte en medium samestellings van die P-Zero band vir die wedren, asook twee soorte reënbande.
Bande vir gebruik te Sotji
Bande vir 'n droë baan
|
Reënbande
|
Supersag
|
Sag
|
Medium
|
Tussen-in
|
Reën
|
Kwalifisering
VOOR Posisies na kwalifisering vir die 2016 Russiese Grand Prix
VOOR Wegspringrooster vir die 2016 Russiese Grand Prix
Wedrenuitslag
Puntestand na afloop van die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Verwysings