Die 2019 Formule Een Chinese Grand Prix het op 14 April op die Shanghai Internasionale Renbaan plaasgevind. Dit was die derde wedren van die 2019-kampioenskapseisoen gewees.
Bande beskikbaar gestel
Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Shanghai verskaf:
Bande vir 'n droë baan
|
Reënbande
|
Hard C2
|
Medium C3
|
Sag C4
|
Tussen-in
|
Reën
|
Kwalifisering
Wedren
Renuitslag
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Verwysings