Die 2016 Formule Een Meksikaanse Grand Prix is op 30 Oktober 2016 op die Autódromo Hermanos Rodríguez in Meksikostad, Meksiko gehou. Dit was die negentiende wedren van die kampioenskapseisoen en die tweede keer sedert 1992 wat dit in Meksiko plaasgevind het.
Bande deur Pirelli beskikbaar gestel
Pirellibande gebruik te Meksiko
Bande vir 'n droë baan
|
Reënbande
|
![](//upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/df/F1_tire_Pirelli_PZero_Red.svg/50px-F1_tire_Pirelli_PZero_Red.svg.png) Supersag
|
![](//upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/4d/F1_tire_Pirelli_PZero_Yellow.svg/50px-F1_tire_Pirelli_PZero_Yellow.svg.png) Sag
|
![](//upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d6/F1_tire_Pirelli_PZero_White.svg/50px-F1_tire_Pirelli_PZero_White.svg.png) Medium
|
![](//upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/86/F1_tire_Pirelli_Cinturato_Green.svg/50px-F1_tire_Pirelli_Cinturato_Green.svg.png) Tussen-in
|
![](//upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/63/F1_tire_Pirelli_Cinturato_Blue.svg/50px-F1_tire_Pirelli_Cinturato_Blue.svg.png) Reën
|
Vrye oefening
Kwalifisering
← VOOR Stand na kwalifisering vir die 2016 Meksikaanse Grand Prix
← VOOR Wegspringrooster vir die 2016 Meksikaanse Grand Prix
Renuitslag
Ná afloop van die wedren kry Sebastian Vettel 'n tydstraf van tien sekondes omdat hy in sy stryd met Daniel Ricciardo in die voorlaaste ronde van lyn verander het onder remming. Hiermee skuif hy af na die vyfde plek, agter Ricciardo en Max Verstappen.[4]
Puntestand ná die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Verwysings