Industria |
---|
|
Industria se ligging in Gauteng |
Koördinate: 26°12′0″S 27°59′0″O / 26.20000°S 27.98333°O / -26.20000; 27.98333 |
Land | Suid-Afrika |
---|
Provinsie | Gauteng |
---|
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
---|
Hoofplek | Johannesburg |
---|
Oppervlak |
---|
• Totaal | 1,38 km2 (0,53 vk. myl) |
---|
Bevolking |
---|
• Totaal | 38 |
---|
• Digtheid | 28/km2 (70/vk. myl) |
---|
Rasverdeling (2011) |
---|
• Bruin mense | 44,7% |
---|
• Swart mense | 47,4% |
---|
• Ander | 7,9% |
---|
Taal (2011) |
---|
• Engels | 47,4% |
---|
• Zoeloe | 21,1% |
---|
• Suid-Sotho | 10,5% |
---|
• Xhosa | 10,5% |
---|
• Ander | 10,5% |
---|
Industria is ’n nywerheidsvoorstad van Johannesburg, sowat 6 km wes van die stadsaal.
Dit grens aan Industria-Wes in die weste, Coronationville in die noordooste, Langlaagte in die suidooste en Longdale in die suide. Volgens die New Dictionary of South African Placenames, wat Industria verder oos tussen Langlaagte en Fordsburg plaas, is dit in 1918 op die plaas Langlaagte uitgelê. Die naam is afgelei van die voorstad se industriële aard; "industria" is Latyn vir "nywerheid" of "nywerheidswese".
Vir sensusdoeleindes beslaan Industria ook die spoorweggebied noord van Albertina Sisuluweg. In 2011 was die bevolking net 38 van wie 18 swart, 17 bruin en drie "ander" was.[2]
Bronne
- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.
Verwysings