Droste Park is 'n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika. Dit is 'n klein woongebied wat aan die oostekant van Johannesburg se middestad geleë is.
Verwysings
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.