Salisbury House op die hoek van Berg- en Marshallstraat het eers bekendgestaan as Bern's Building. Ene Anderson het dit in 1908 gekoop en herdoop tot Salisbury House na aanleiding van 'n onderwyseres, mej. Kate Salisbury, aan die St. Mary's Diocesan School oorkant die straat. Die gebou is al in twee flieks gebruik,
The Foster Gang en
The Cavaliers.
[2]