Cramerview is 'n voorstad van Johannesburg (voorheen van Sandton), 14 km noord van Johannesburg se stadsaal. Dis in 1954 aangelê op die plaas Driefontein en genoem na die bemarkers van die nuwe voorstad, die Cramer-broers.
Bron
- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.
Eksterne skakels