Dobsonville is 'n township in Soweto, Gauteng. Die township het 40 328 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99,14% swartmense was.[1] 38,2% van Dobsonville se inwoners praat Tswana as hulle huistaal.
Bekende persone
Verwysings
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.