Die 5de Cannes-rolprentfees is van 23 April – 10 Mei 1952 in Cannes, Frankryk, gehou. Nes met die vorige drie feeste het die hele jurie uit Franse bestaan. Die president was die skrywer Maurice Genevoix.[2]
Die Palme d'Or is toegeken aan twee prente, Two Cents Worth of Hope deur Renato Castellani en Othello deur Orson Welles.[3] Die fees is geopen met An American in Paris deur Vincente Minnelli.
Die volgende mense en prente het in 1952 pryse ontvang:[1]
Rolprente
Kortprente