Cannes-rolprentfees 1986

  Cannes-rolprentfees 1986 

Datum 8-19 Mei 1986
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  20 (In Kompetisie)
19 (Un Certain Regard)
13 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Pirates
Afsluitingsfliek  El Amor brujo
Palme d'Or  The Mission

Die 39ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-19 Mei 1986 gehou. Die Amerikaanse regisseur en vervaardiger Sydney Pollack was die voorsitter van die jurie. Altesaam 52 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

Die Britse rolprent The Mission van die regisseur Roland Joffé het die Palme d'Or gewen.[1][2][3][4] Die fees is geopen met Roman Polanski se Pirates en afgesluit met El Amor brujo van Carlos Saura.[5][6][7]

Belangrikste fliekpryse

Sydney Pollack (voorsitter van die jurie).
Roland Joffé (Palme d'Or).
Prys Rolprent Regisseur Land
Palme d'Or The Mission Roland Joffé Brittanje
Grand Prix The Sacrifice (Offret) Andrei Tarkovsky Swede
Caméra d'Or Noir et Blanc Claire Devers Frankryk
Jurieprys Thérèse Alain Cavalier Frankryk
Kortfilm-Palme d'Or An Exercise in Discipline - Peel Jane Campion Australië
Tegniese Grand Prix The Mission Roland Joffé Brittanje

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Martin Scorsese After Hours VSA
Beste akteur Bob Hoskins
Michel Blanc
Mona Lisa
Ménage (Tenue de soirée)
Brittanje
Frankryk
Beste aktrise Fernanda Torres
Barbara Sukowa
Love Me Forever or Never (Eu Sei Que Vou Te Amar)
Rosa Luxemburg (Die Geduld der Rosa Luxemburg)
Brasilië
Wes-Duitsland

Verwysings

  1. Mathews, Jack (20 Mei 1986). "'Mission' Successful; Joffe Film Top Winner". Los Angeles Times. Besoek op 10 Desember 2013.
  2. "Very Sincerely Yours, Jeremy Irons". Chicago Tribune (in Engels). 19 November 1986. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  3. "Cannes: It's A Wrap". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
  4. "1986 - Formal Wear (required)" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
  5. "4 American Films Make It To Cannes" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2015. Besoek op 10 Desember 2013.
  6. Bernstein, Richard (9 Mei 1986). "At The Cannes Festival, Escapism And Reality". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
  7. Mathews, Jack (19 Mei 1986). "A Classic View From Room 360". Los Angeles Times. Besoek op 10 Desember 2013.

Eksterne skakels

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!