Messier 86
|
|
Messier 86 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. (Bron: Nasa/STScI/WikiSky)
|
Soort stelsel |
Lensvormige sterrestelsel
|
Sterrebeeld |
Maagd
|
Tipe |
S0(3)/E3
|
Waarnemingsdata (Epog J2000)
|
Regte klimming |
12h 26m 11,7s
|
Deklinasie |
+12º 56' 46"
|
Skynmagnitude |
9,8
|
Besonderhede
|
Afstand (ligjaar) |
52 miljoen
|
Skynbare grootte |
8,9 × 5,8 boogminute
|
Rooiverskuiwing |
-0,000814 +/- 0,000017 (-244 ± 5 km/s)
|
Kenmerke |
’n Seldsame blouverskuiwing
|
Ander name |
M86, NGC 4406, UGC 7532, PGC 40653, VCC 0881
|
|
Messier 86 of M86 (ook bekend as NGC 4406) is ’n lensvormige sterrestelsel in die sterrebeeld Maagd. Dit is in 1781 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.
M86 lê in die hart van die Virgo-sterrestelselswerm en vorm ’n opvallende groep saam met ’n ander reus, Messier 84. Dit toon die hoogste blouverskuiwing van alle Messier-voorwerpe en beweeg teen 244 km/s in die rigting van die Melkweg. Dit is omdat hy van die teenoorgestelde kant deur die middel van die Virgo-swerm aangetrek word.[1]
Verwysings
- ↑ Jacoby, G.H.; Kenney, J.D.P.; Tal, T.; Crowl, H.H.; Feldmeier, J.J.; Kenney; Tal; Crowl; Feldmeier (2005). "Imaging and Spectroscopy of Large Scale H-alpha Filaments in M86". Bulletin of the American Astronomical Society. 37: 1392. Bibcode:2005AAS...20713806J.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
Eksterne skakels