Die uMzinyathi-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is in Dundee. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC24.
Die munisipaliteit word begrens deur:
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Die volgende statistiek is van die sensus in 2001:
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.