Die O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Mthatha. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC15.
Die munisipaliteit word begrens deur:
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 sal die munisipaliteit verklein word met Mbizana en Ntabankulu Plaaslike Munisipaliteite wat na die Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit oorgedra sal word.[1]
Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.