Pan Africanist Congress of Azania

Pan Africanist Congress of Azania
PAC
Logo van die betrokke party.
Leier Mzwanele Nyhontso
Slagspreuk Izwe Lethu!!
Our Land!!
Gestig 6 April 1959
Afgestig van African National Congress
Hoofkwartier 10de vloer, Marbletorings, Eloff & Marshall Straate, Johannesburg, Gauteng[1]
Studentevleuel Pan Africanist Student Movement of Azania
Jeugvleuel Pan Africanist Youth Congress of Azania
Ideologie Swart nasionalisme
Pan-Afrikanisme
Afrika-sosialisme[2]
Amptelike kleure Geel, groen, swart
Webblad Amptelike webwerf

Die Pan Africanist Congress of Azania (vroeër bekend as die Pan Africanist Congress, afgekort as die PAC) was 'n Suid-Afrikaanse bevrydingsbeweging en is nou 'n klein politieke party in Suid-Afrika. Dit is op 6 April 1959 gestig nadat 'n paar lede van die ANC weggebreek het omdat hulle beswaar gemaak het teen die vervanging van die Program van Aksie van 1949 wat vervang is met die Vryheidsmanifes in 1955.[3][4] Robert Sobukwe is verkies as die eerste president tydens die stigtingskongres wat in 1959 in Johannesburg gehou is.

Ideologie

Die party se ideologie is Pan-Afrikanisme met drie beginsels van nasionalisme, sosialisme en kontinentale eenheid. Die idees berus grootliks op die leringe van Anton Lembede, George Padmore, Marcus Garvey, Kwame Nkrumah en W.E.B. du Bois.

Geskiedenis

Ontstaan

Robert Sobukwe (voorry, tweede van links), saam met ander PAC-stigtingslede

Vir baie jare was daar toenemende druk op die African National Congress (ANC) wat veroorsaak is deur die spanning tussen diegene met meer matige uitsigte en diegene met Afrikanistiese uitsigte. 'n Groot gevolg van hierdie verskille wat die veelrassige persoonlikheid van die instelling: die Afrikaniste het nie gedink dat samewerking met die Indiërs, kleurlinge en blankes die inheemse bevolking (d.i. swart mense) sou help om politieke beheer oor Suid-Afrika te verkry nie. Die druk het al hoe duideliker geword toe die ANC die Vryheidsmenifes erken het, wat deur die Afrikaniste as te konserwatief beskou is. Hulle het gevoel dat dit nie genoeg aandag aan swart mag gegee het nie. 'n Verklaring in die aanhef tot die manifes verwys na "ons, die mense van Suid-Afrika, swart en wit saam gelyke vennote, landgenote en broeders". Dit het die Afrikaniste gegrief.

In November 1958, tydens die Transvaalse provinsiale vergadering, is sommige Afrikanste verbied. Hulle het gekies om die ANC te verlaat en in April 1959 is die PAC gestig. Robert Sobukwe is verkies as die eerste inaugurele voorsitter en Potlako Leballo as sekretaris. Die PAC het gekies om die Program van Aksie en Uitdagingsveldtog.

Vroeë geskiedenis

Robert Sobukwe (links) en Potlako Leballo

Dar was baie mededinging tussen die ANC en die PAC om steun te werf. In Desember 1959 'n anti-pas veldtog vir 31 Maart 1960 voorberei. Die PAC het besluit dat hulle die ANC sou voorspring deur 'n soortgelyke kampanje te hou reg voor dié van die ANC te hou. Die anti-pas-veldtog was uiteindelik 'n baie belangrike een vir die PAC, en vir Suid-Afrikaanse politieke gebeure in die algemeen. Die datum vir die PAC se kampanje is vasgestel op 21 Maart 1960, tien dae voor die ANC s'n en daar is baie tyd spandeer om brosjures uit te deel en mense te aktiveer. Sobukwe het mense aangemoedig om hul passe by die huis te los en, sonder geweld, hulself vir arrestasie by die naaste polisiestasie aan te meld.

Op 21 Maart 1960 het baie mense by die Sharpeville-polisiestasie naby Vereeniging bymekaargekom. Die protes het gewelddadig begin raak en die senuagtige polisie, wat oorweldig is deur die massas, het gereageer en 69 mense doodgeskiet en 186 mense gewond. In Langa in die Kaap het geweld ook begin toeneem. Ongeveer 6 000 mense het saam opgetrek na die polisiestasie maar dit is vroeg al afgelas deur Philip Kgosana.

Die paswette is herroep. Die PAC en die ANC het 'n gevoel van oorwinning gehad wat gou gedemp is deur die Nasionale Party wat openbare byeenkomste vanaf 24 Maart onwettig verklaar het. Na verdere onluste het die regering 'n noodtoestand afgekondig. Op 30 Maart is die ANC en die PAC as onwettige organisasies verklaar en, teen middel Mei is ongeveer 2 000 mense gearresteer waaronder Robert Sobukwe. Sobukwe is op Robbeneiland aangehou. Hy is in 1969 vrygelaat.

Interne konflik

Die ry grafte van die 69 mense wat op 21 Maart 1960 deur die polisie vermoor is tydens 'n teenpasbetoging by die Sharpeville-polisiestasie.

Na die Sharpeville-slagting het baie lede na die buiteland uitgewyk. Toe Sobukwe in 1978 oorlede is, is hy opgevolg deur Potlako Leballo. Die PAC het toe in twee geskeur na 'n gedeeltelik-suksesvolle magsgreep deur David Sibeko om die Presidensiële Leierskapsraad in 1979 te lei. Die sluipmoord op Sibeko in Dar-es-Salaam, Tanzanië, op 12 Junie 1979 en die afsterwe van Leballo in Januarie 1986 het die ondergang van die PAC ingewy.[5]

Alhoewel die party deur voormalige ANC-lede gestig is wie ernstige teenkanting teen die beleid van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party gehad het, het 'n prominente deel van die PAC se leierskap in die 1960's 'n Maoïstiese posisie ingeneem. Die ANC het die PAC altyd as reaksionêr en agterlik beskou na aanleiding van die PAC se standpunt dat Suid-Afrika bo alles 'n Afrikaland is. Die militêre vleuel van die PAC is in 1962 as "Poqo" gestig, maar later hernoem na die Bevrydingsmag van die Azaniese Volk (Azanian People's Liberation Army oftewel APLA). APLA het bekend geword vir sy slagspreuk "One Settler, One Bullet", maar kon nooit daarin slaag om 'n besonder effektiewe guerillaveldtog te loods nie. Ten spyte van sy organisatoriese swakhede het die PAC se Afrikanisme baie daartoe bygedra om die studente-opstande in die 1970's te inspireer, en die stigting van die Black Conciousness Movement onder die leierskap van Steve Biko te fasiliteer.

Na apartheid

Verkiesingsuitslae van die PAC tydens die algemene verkiesing 1994

In 1990 is die PAC ontban saam met die ANC maar is gestrem deur die binnegevegte. Die ondersteuners van die Maoïs Leballo het geweier om by die vredesproses aan te sluit en 'n splinterafdeling van die PAC het slegs 'n klein persentasie stemme in die 1994 algemene verkiesing gelok wat verder gekrimp het in die 1999 algemene verkiesing. In 2003, na nóg 'n onsuksesvolle kongres, het een van die party se meer prominente en gewilde lede, Patricia de Lille, die party verlaat om haar eie party, die Onafhanklike Demokrate te stig. Dit het nie die PAC se voortgesette swak vertonings in die 2004 algemene verkiesing verbeter nie, maar die OD het relatief goed gevaar.

Daar was slegs een lid in die parlement nadat die adjunkleier, Themba Godi, ook die PAC verlaat het om die African People’s Convention in 2007 te stig.

In 2024 was Mzwanele Nyhontso die enigste PAC-verkose LP. Hy het by die Regering van Nasionale Eenheid aangesluit as Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling nadat die ANC sy meerderheid in die parlement verloor het.[6]

Verkiesingsresultate

Nasionale verkiesings

Verkiesing Stemme % Setels
2024 36 716 0,23 Steady 1
2019[7] 32 677 0,19 Steady 1
2014[8] 37 784 0,21 Steady 1
2009 48 530 0,27 1
2004 113 512 0,73 Steady 3
1999 113 125 0,78 3
1994 243 478 1,25 5

Provinsiale verkiesings

Verkiesing Oos-Kaap Vrystaat Gauteng KwaZulu-Natal Limpopo Mpumalanga Noordwes Noord-Kaap Wes-Kaap
% Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels
2024[9] 0,51% Steady 0/73 0,24% Steady 0/30 0,29% Steady 0/80 0,11% Steady 0/80 0,24% Steady 0/64 0,16% Steady 0/51 0,15% Steady 0/38 0,16% Steady 0/30 0,31% Steady 0/42
2019 0,41% Steady 0/63 0,17% Steady 0/30 0,24% Steady 0/73 0,07% Steady 0/80 0,17% Steady 0/49 0,14% Steady 0/30 0,11% Steady 0/33 Steady 0,11% Steady 0/30 0,19% Steady 0/42
2014[8] 0,44% Steady 0/63 0,21% Steady 0/30 0,26% Steady 0/73 0,08% Steady 0/80 0,29% Steady 0/49 0,23% Steady 0/30 0,14% Steady 0/33 0,11% Steady 0/30 0,17% Steady 0/42
2009 0,54% 0/63 0,33% Steady 0/30 0,31% 0/73 0,07% Steady 0/80 0,53% Steady 0/49 0,32% Steady 0/30 0,26% Steady 0/33 0,22% Steady 0/30 0,23% Steady 0/42
2004 1,00% Steady 1/63 1,18% Steady 0/30 0,85% 1/73 0,19% Steady 0/80 0,94% 0/49 0,69% Steady 0/30 0,84% Steady 0/33 0,43% Steady 0/30 0,42% Steady 0/42
1999 1,14% Steady 1/63 1,15% Steady 0/30 0,73% 0/73 0,26% 0/80 1,41% Steady 1/49 0,66% Steady 0/30 0,74% Steady 0/33 0,66% Steady 0/30 0,49% Steady 0/42
1994 2,04% 1/56 1,81% 0/30 1,47% 1/86 0,73% 1/81 1,27% 1/40 1,63% 0/30 1,73% 0/30 0,93% 0/30 1,06% 0/42

Munisipale verkiesings

Verkiesing Stemme %
2021[10] 68 936 0,23%
2016[11] 74 607 0,19%
2011 118 822 0,4%
2006 306 747 Steady 1,2%
2000 Steady 1,2%
1995–96 104 455 1,2%

Sien ook

Verwysings

  1. (en) "Contacts". Pan Africanist Congress of Azania. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2013. Besoek op 14 September 2013.
  2. (en) "South Africa – Political Parties". Country Studies. Besoek op 15 Junie 2020.
  3. (en) "Pan-Africanist Congress of Azania (PAC) (South African organization)". Encyclopædia Britannica. (12 Mei 2014). URL besoek op 13 Oktober 2016. 
  4. (Sien Apartheid Cannot be Reformed: The speeches of John Nyati Pokela, Verenigde Nasies Sentrum teen Apartheid)
  5. (en) Leeman, Bernard “The Pan Africanist Congress of Azania” in Africa Today a Multi-Disciplinary Snapshot of The Continent In 1995 Edited by Peter F. Alexander, Ruth Hutchison and Deryck Schreuder Humanities Research Centre Monograph Series No. 12, Australian National University, Canberra 1996: bl. 167 - 200, ISBN 0-7315-2491-8
  6. "South Africa's post-election Cabinet enters new political territory after 30 years of democracy". Daily Maverick (in Engels). 30 Junie 2024. Besoek op 6 Julie 2024.
  7. (en) "This is how many MPs each party can send to Parliament". News24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2019. Besoek op 11 Mei 2019.
  8. 8,0 8,1 (en) "2014 National and Provincial Elections Results – 2014 National and Provincial Election Results". elections.org.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019. Besoek op 13 Oktober 2016.
  9. "NPE Results Dashboard 2024". results.elections.org.za. Besoek op 11 Junie 2024.
  10. (en) "Results Summary – All Ballots" (PDF). elections.org.za. Besoek op 6 November 2021.{{cite web}}: AS1-onderhoud: url-status (link)
  11. (en) "Results Summary – All Ballots" (PDF). elections.org.za. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019. Besoek op 13 Oktober 2016.

Eksterne skakels

Read other articles:

Este artigo não cita fontes confiáveis. Ajude a inserir referências. Conteúdo não verificável pode ser removido.—Encontre fontes: ABW  • CAPES  • Google (N • L • A) (Setembro de 2020) Secretaria de Relações Exteriores Av. Juárez nº20, Cidade do MéxicoSRE.gob.mx Criação 1821 Atual secretário [[ Alicia Bárcena Ibarra]] A Secretaria de Relações Exteriores do México (em espanhol: Secretaría de Relaciones Exteriores)

 

Para otros usos de este término, véase Independencia del Perú (desambiguación). Independencia del Perú Parte de Guerras de independencia hispanoamericanas De izquierda a derecha en el sentido de las aguas del reloj, Desembarco de la Expedición Libertadora en la bahía de Paracas; óleo de Juan Lipiani sobre la proclamación de José de San Martín del Régimen de los Departamentos Libres; batalla de Camino Real de la Provincia Libre de Guayaquil hasta entonces parte del virreinato perua...

 

ولاية نغاريملينغوي    علم   الإحداثيات 7°32′N 134°31′E / 7.54°N 134.52°E / 7.54; 134.52  [1] تقسيم إداري  البلد بالاو[2]  التقسيم الأعلى بالاو  خصائص جغرافية  المساحة 65.0 كيلومتر مربع  عدد السكان  عدد السكان 349 (2020)[3]  الكثافة السكانية 5.369 نسمة...

この項目では、かつて富山県婦負郡倉垣村にあった飛行場について説明しています。富山県富山市秋ヶ島にある地方管理空港については「富山空港」をご覧ください。 富山飛行場 富山飛行場 IATA: N/A - ICAO: N/A概要国・地域 日本所在地 富山県婦負郡倉垣村布目種類 公共用→軍事用所有者 富山県(建設委員会)→逓信省→大日本帝国陸軍→アメリカ軍開港 1933年(昭和8年...

 

International athletics championship event10th European Athletics ChampionshipsThe logo of the 1971 European Athletics ChampionshipsDates10 – 15 AugustHost cityHelsinki, FinlandVenueHelsinki Olympic StadiumLevelSeniorTypeOutdoorEvents38Participation857 athletes from 29 nations← 1969 Athens 1974 Rome → The 10th (X) European Athletics Championships were held from 10 August to 15 August 1971 in the Olympic Stadium of Helsinki, the capital of Finland. Contemporaneous reports on the ...

 

هذه المقالة يتيمة إذ تصل إليها مقالات أخرى قليلة جدًا. فضلًا، ساعد بإضافة وصلة إليها في مقالات متعلقة بها. (يوليو 2019) خافيير دياز (منافس ألعاب قوى) معلومات شخصية الميلاد 11 أبريل 1976 (47 سنة)  الجنسية إسبانيا  الحياة العملية المهنة منافس ألعاب قوى  الرياضة ألعاب القوى  ت

Process of mapping a continuous set to a countable set The simplest way to quantize a signal is to choose the digital amplitude value closest to the original analog amplitude. This example shows the original analog signal (green), the quantized signal (black dots), the signal reconstructed from the quantized signal (yellow) and the difference between the original signal and the reconstructed signal (red). The difference between the original signal and the reconstructed signal is the quantizat...

 

جميل الملائكة معلومات شخصية الميلاد سنة 1921  بغداد  الوفاة ديسمبر 2005 (83–84 سنة)  بغداد  مواطنة المملكة العراقية جمهورية العراق الجمهورية العراقية العراق  عضو في المجمع العلمي العراقي،  ومجمع اللغة العربية بدمشق،  ومجمع اللغة العربية الأردني،  والجمعية

 

هذه المقالة تحتاج للمزيد من الوصلات للمقالات الأخرى للمساعدة في ترابط مقالات الموسوعة. فضلًا ساعد في تحسين هذه المقالة بإضافة وصلات إلى المقالات المتعلقة بها الموجودة في النص الحالي. (سبتمبر 2021) القنب الهندي في أوزبكستان غير قانوني. المواد الأفيونية والقنب والنباتات الأخ...

Species of shrub Barrett's wattle Conservation status Priority Two — Poorly Known Taxa (DEC) Scientific classification Kingdom: Plantae Clade: Tracheophytes Clade: Angiosperms Clade: Eudicots Clade: Rosids Order: Fabales Family: Fabaceae Subfamily: Caesalpinioideae Clade: Mimosoid clade Genus: Acacia Species: A. barrettiorum Binomial name Acacia barrettiorumLewington & Maslin Occurrence data from AVH Acacia barrettiorum, commonly known as the Barrett's wattle,[1] ...

 

 Nota: Crise Egípcia redireciona para este artigo. Para a crise de 1840, veja Crise Oriental de 1840. Parte da série sobre aCrise Egípcia(2011–presente) Principais tópicosRevolução Egípcia de 2011 Insurgência no Sinai Conselho Supremo das Forças Armadas Protestos no Egito em 2012–2013 Constituição Egípcia de 2012 Golpe de Estado no Egito em 2013 Rebelião islâmica no Egito EleiçõesReferendo constitucional no Egito de 2011 Eleição parlamentar no Egito de 2011-2012...

 

1996 single by New EditionI'm Still in Love with YouSingle by New Editionfrom the album Home Again B-sideYou Don't Have to WorryReleasedOctober 22, 1996Recorded1996Genre R&B pop soul Length4:39LabelMCASongwriter(s)James Harris III, Terry LewisProducer(s)Jimmy Jam and Terry LewisNew Edition singles chronology Hit Me Off (1996) I'm Still in Love with You (1996) You Don't Have to Worry (1996) I'm Still in Love with You is the second single from American R&B/pop group New Edition as a sex...

American computer-animated fantasy film This article is about the film. For the video game, see Brave (video game). For the soundtrack, see Brave (soundtrack). BraveTheatrical release posterDirected by Mark Andrews Brenda Chapman Screenplay by Mark Andrews Steve Purcell Brenda Chapman Irene Mecchi Story byBrenda ChapmanProduced byKatherine SarafianStarring Kelly Macdonald Emma Thompson Billy Connolly Julie Walters Robbie Coltrane Kevin McKidd Craig Ferguson Cinematography Robert Anderson (cam...

 

يو-2515 الجنسية  ألمانيا النازية الشركة الصانعة بلوم+فوس[1]  المالك  كريغسمارينه المشغل كريغسمارينه[1][2]  المشغلون الحاليون وسيط property غير متوفر. المشغلون السابقون وسيط property غير متوفر. التكلفة وسيط property غير متوفر. منظومة التعاريف الاَلية للسفينة وسيط proper...

 

This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: 1927 in Persia – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (July 2019) (Learn how and when to remove this template message) List of events ← 1926 1925 1924 1927 in Persia → 1928 1929 1930 Decades: See also:Other events of 1927Years in Iran The fol...

Israeli windsurfer (born 1975) Gal FridmanIsraeli Olympic gold medalist Gal Fridman in 2004Personal informationBorn (1975-09-16) September 16, 1975 (age 48)Karkur, IsraelHeight1.83 m (6 ft 0 in)[1]Weight68 kg (150 lb)[1]Other interestsCycling [1]SportCountry IsraelSportSailingEventMistralClubSdot YamCoached byMike GebhardtRetired2008Achievements and titlesOlympic finals (2004)World finals (2002)Regional finals (1995, 2002)Highest world ranking1st ...

 

Cookware distributor based in Vallejo, California, United States Meyer Corporation is a cookware distributor based in Vallejo, California, United States, whose parent company is Hong Kong based Meyer Manufacturing Co. Ltd. It is the largest cookware distributor in the United States and second largest in the world. The company was founded in 1981.[1] Cookware labels or lines for which Meyer is the parent firm include Circulon, Anolon, the now defunct Steelon range, NapaStyle, SilverSto...

 

Swiss educationalist and agronomist Philipp Emanuel von FellenbergBorn(1771-06-27)27 June 1771Bern, SwitzerlandDied21 November 1844(1844-11-21) (aged 73)Citizenship  SwitzerlandAlma materUniversity of TübingenOccupation(s)Educationalist and agronomistYears active1799–1844 Philipp Emanuel von Fellenberg (27 June 1771 – 21 November 1844) was a Swiss educationalist and agronomist. Biography He was born at Bern. His father was of patrician family, and a man of import...

Subfamily of flowering plants in the grass family Poaceae For other uses, see Bamboo (disambiguation). BambooTemporal range: 55–0 Ma PreꞒ Ꞓ O S D C P T J K Pg N Early Eocene – Present Bamboo forest in Hunan, China Scientific classification Kingdom: Plantae Clade: Tracheophytes Clade: Angiosperms Clade: Monocots Clade: Commelinids Order: Poales Family: Poaceae Clade: BOP clade Subfamily: BambusoideaeLuerss. Tribes Arundinarieae Bambuseae Olyreae Diversity[1] >1,462 (kno...

 

Herodes AntipasRaja (Tetrarki) wilayah Galilea dan PereaKoin Herodes AntipasBerkuasa4 SM – 39 MPendahuluHerodes yang AgungPenerusAgripa IAyahHerodes yang AgungIbuMalthacePasanganPhasaelis, putri Aretas IV Philopatris dari Nabatea HerodiasAnak{{{children}}} Herodes Antipas (singkatan dari Antipatros) (sebelum 20 SM – setelah 39 M) adalah raja wilayah Galilea dan Perea pada abad pertama Masehi, yang memiliki gelar Tetrarki. Ayahandanya adalah raja Herodes Agung. Ia terkenal atas perannya da...

 

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!