Die National Coloured Congress (NCC) (voorheen die Cape Coloured Congress, CCC) is 'n politieke party wat in Augustus 2020 deur Fadiel Adams, stigter van die Gatvol Capetonian Movement, gestig is.
Die party fokus op kleurlinge en ondersteun die doodstraf. Die party het sewe setels in Kaapstad en een in Saldanhabaai in die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2021 gewen.[1]
Die NCC het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 deelgeneem.[2] en kon twee setels in die Nasionale Vergadering bekom.
Verkiesingsresultate
Munisipale verkiesings
Verkiesing
|
Stemme
|
%
|
2021[3]
|
54 858
|
0,18%
|
Nasionale verkiesings
Verkiesing
|
Stemme
|
%
|
Setels
|
2024
|
37 422
|
0,23
|
2
|
Verwysings