Die People's Movement for Change (PMC) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat in November 2023 gestig is deur Marius Fransman en ontevrede voormalige lede van die Patriotic Alliance (PA).[1][2]
In Februarie 2024 het die voormalige burgemeester van Kaapstad vir die Demokratiese Alliansie (DA), Dan Plato, by die party aangesluit.[3]
Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!