Die Dr Nkosazana Dlamini-Zuma Plaaslike Munisipaliteit is 'n nuwe plaaslike munisipaliteit in die Harry Gwala-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit het ontstaan na die samesmelting van die voormalige Ingwe en Kwa Sani Plaaslike Munisipaliteite in Augustus 2016.
|
---|
Metropolitaanse Munisipaliteite | | |
---|
Distriktsmunisipaliteite en hul Plaaslike Munisipaliteite | |
---|