20 Oktober
20 Oktober is die 293ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (294ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 72 dae in die res van die jaar.
Gebeure
Maria Theresa van Oostenryk
Sydney-opera
Geboortes
1632 – Sir Christopher Wren , Engelse argitek, astronoom, en wiskundige († 1723 ).
1677 – Stanislas Leszczynski , 'n koning van Pole († 1766 ).
1723 – Martin Melck , stamvader van die Melck-familie in Suid-Afrika († 1781 ).
1740 – Isabelle de Charrière , Nederlandse en Switserse skrywer († 1805 ).
1874 – Charles Edward Ives , Amerikaanse modernistiese komponis († 1954 ).
1920 – P.H. Nortjé , Afrikaanse storieverteller en skrywer († 2012 ).
1920 – Dr. Gert van der Linde , predikant van die Gereformeerde Kerk († 2001 ).
1928 – Li Peng , 'n Chinese politikus , bekend as die 'Slagter van Beijing' vir sy rol in die Tiananmen-plein bloedbad († 2019 ).
1930 – Prof. Louis Eksteen , Afrikaanse leksikograaf († 2001 ).
1938 – Jan Scholtz , Suid-Afrikaanse draaiboekskrywer, regisseur, en rolprentvervaardiger († 2015 ).
1950 – Jorge Carlos Fonseca , President van die Kaap Verde .
1964 – Kamala Harris , Amerikaanse politikus, 49ste adjunkpresident van die Verenigde State van Amerika .
1966 – Allan Donald , Suid-Afrikaanse krieketspeler .
1971 – Snoop Dogg , Amerikaanse kletsrymer.
1971 – Dannii Minogue , Australiese aktrise en sangeres.
1971 – Nico Smit , Afrikaanse wetenskapfiksieskrywer en staatsouditeur.
Sterftes
1032 – Pous Johannes XIX , 144ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
1401 – Klaus Störtebeker , die leier van ’n groep kaapvaarders (* 1360 ).
1864 – Andrew Geddes Bain , Suid-Afrikaanse geoloog, ingenieur, en baanbreker-pasbouer (* 1796 ).
1872 – Friedrich Welwitsch , Oostenrykse ontdekkingsreisiger van Afrika en plantkundige (* 1806 ).
1894 – Aleksander III van Rusland , tsaar van Rusland (* 1845 ).
1898 – Henry Barkly , goewerneur van verskeie Britse kolonies, waaronder die Kaapkolonie (* 1815 ).
1950 – Henry L. Stimson , Amerikaanse politikus (* 1867 ).
1964 – Herbert Hoover , 31ste President van die Verenigde State (* 1874 ).
1994 – Burt Lancaster , Amerikaanse akteur (* 1913 ).
2011 – Moeammar al-Ghaddafi , de facto leier van Libië van 1969 tot 2011 (* 1942 ).
2016 – Mieke Telkamp , Nederlandse sangeres (* 1934 ).
2018 – Wim Kok , Nederlandse politikus (* 1938 ).
2020 – James Randi , Amerikaanse kulkunstenaar en wetenskaplike skeptikus (* 1928).
Vakansies, vierings en waarnemingsdae
Wikimedia Commons bevat media in verband met 20 Oktober .