2012 midjaarrugbytoetsreeks
Die 2012 midjaarrugbytoetsreeks (ook bekend as die Somertoere in die Noordelike Halfrond) verwys na die internasionale rugbywedstryde wat gedurende Junie hoofsaaklik in die Suidelike Halfrond gespeel is.
Hierdie reeks was die begin van die wêreldwye speelkalender van die Internasionale Rugbyraad wat tot 2019 strek. Die kalender sluit die terugkeer na tradisionele toere in, waar Europese spanne in meer as een toets teen ’n nasionale span van die Suidelike Halfrond speel, met midweekwedstryde teen provinsiale of streekspanne.
Wallis het teen Australië gespeel, in die eerste reeks van drie toetse in Australië deur ’n top Europese span sedert die Britse en Ierse Leeus in 2001 daar getoer het.[1] Nieu-Seeland het gasheer gespeel vir die Ierse span in die eerste reeks van 'n drietoetstoer daarheen sedert die Britse en Ierse Leeus in 2005; dit was ook Ierland se eerste reeks van drie toetse teen die All Blacks.[2] Suid-Afrika was gasheer vir Engeland vir drie toetse, die eerste uitgebreide toer na Suid-Afrika deur een land sedert Nieu-Seeland in 1996 daar getoer het.[3]
Die nuwe kalender het ook toetsgeleenthede gebied vir die voormalige Vlak 2-spanne. As deel van hierdie IRR-inisiatief was ’n ou tradisie die toere na die Suidsee-eilande deur sterk rugbylande. Skotland was die eerste voormalige Vlak 1-span sedert 2006 wat ’n toets in die Suidsee-eilande gespeel het, toe hulle teen Fidji en Samoa gespeel het.[4]
Wedstryde
Week 1
27 Mei 2012
|
Engeland
|
57 – 26
|
Barbarians
|
Twickenham, Londen
|
|
|
Drieë: Chris Ashton (3), Dylan Hartley, Christian Wade, Richard Wigglesworth, Jonathan Joseph (2) Doelskoppe: Owen Farrell (7) Strafdoel: Owen Farrell
|
|
Drieë: Mils Muliaina (2), Mike Tindall, Pelu Teale Doelskoppe: Stephen Donald (2), Felipe Contepomi
|
Bywoning: 42,269 Skeidsregter: John Lacey (IRL)
|
|
- Volgens die tradisie was daar drie spelers wat nog nie hul lande verteenwoordig het nie: Jérôme Fillol, Ernst Joubert en Anton van Zyl.
Week 2
29 Mei 2012
|
Ierland
|
28 – 29
|
Barbarians
|
Kingsholm-stadion, Gloucester
|
|
|
Drieë: Craig Gilroy (2), Keith Earls, Simon Zebo Doelskoppe: Ronan O’Gara (4)
|
|
Drieë: Iain Balshaw, Cornelius van Zyl, Paul Sackey, Mike Tindall Doelskoppe: Felipe Contepomi (3) Strafdoel: Felipe Contepomi
|
Bywoning: 11,654 Skeidsregter: Jérôme Garcès (FRA)
|
|
- In teenstelling met die tradisie het die Barbarians se span met hierdie wedstryd geen spelers wat nog nie internasionaal gespeel het, in gehad nie.
2 Junie 2012
|
Wallis
|
30 – 21
|
Barbarians
|
Millenniumstadion, Cardiff
|
|
|
Drieë: Harry Robinson, James Hook, Aled Brrew Doelskoppe: James Hook (3) Strafdoele: James Hook (3)
|
|
Drieë: Stephen Donald (2), Richie Rees Doelskoppe: Stephen Donald (3)
|
Bywoning: 57,565 Skeidsregter: Alain Rolland (IRL)
|
|
- Die Walliese Rugbyunie het aangedui dat hierdie wedstryd as ’n toets sou tel.[5] Die gevolg is dat Martyn Williams die derde Walliese speler geword het wat 100 toetse gespeel het nadat hy van die plaasvervangersbank op die veld gekom het. Ook is aangekondig dat hierdie wedstryd die laaste internasionale wedstryd vir Martyn Williams en Wallis se voorste driedrukker, Shane Williams sou wees.
- Vier spelers het hul internasionale debuut vir Wallis gemaak: Rhodri Jones, Harry Robinson, Liam Williams en Adam Warren.
Week 3
- Dit was Skotland se eerste sege in Australië sedert 1982.[6]
- Ses spelers het hul internasionale debuut vir Australië gemaak: Dan Palmer, Dave Dennis, Michael Hooper, Mike Harris, Joe Tomane en Luke Morahan.
- Twee spelers het hul internasionale debuut vir Skotland gemaak: Ryan Grant en Tom Brown.
9 Junie 2012
|
Nieu-Seeland
|
42 – 10
|
Ierland
|
Edenpark, Auckland
|
|
9:35
|
Driee: Julian Savea (3), Adam Thompson, Aaron Smith Doelskoppe: Dan Carter (4) Strafdoele: Dan Carter (3)
|
|
Drie: Fergus McFadden Doelskop: Jonathan Sexton Strafdoel: Jonathan Sexton
|
Bywoning: 43,300 Skeidsregter: Nigel Owens (WAL)
|
|
- Drie spelers het hul internasionale debuut vir Nieu-Seeland gemaak: Brodie Retallick, Julian Savea en Aaron Smith.
- Drie spelers het hul internasionale debuut vir Ierland gemaak: Simon Zebo, Declan Fitzpatrick en Ronan Loughney.
9 Junie 2012
|
Australië
|
27 – 19
|
Wallis
|
Suncorpstadion, Brisbane
|
|
12:00
|
Drieë: Scott Higginbotham, Will Genia, Pat McCabe Doelskoppe: Berrick Barnes (3) Strafdoel: Berrick Barnes Skepdoel: Berrick Barnes
|
Verslag
|
Drie: Alex Cuthbert Doelskop: Leigh Halfpenny Strafdoele: Leigh Halfpenny (4)
|
Bywoning: 43,000 Skeidsregter: Craig Joubert (SA)
|
|
- Cooper Vuna het sy internasionale debuut vir Australië gemaak.
- Ashley Beck het sy internasionale debuut vir Wallis gemaak.
- Vier spelers het hul internasionale debuut vir Suid-Afrika gemaak: Marcell Coetzee, Eben Etzebeth, Juandré Kruger en Coenie Oosthuizen.
- Drie spelers het hul internasionale debuut vir Australië gemaak: Tom Johnson, Joe Marler en Jonathan Joseph.
9 Junie 2012
|
Argentinië
|
37 – 22
|
Italië
|
Estadio Bicentario, San Juan
|
|
20:40
|
Drieë: Tomás Leonardi, Rodrigo Roncero, Leonardo Senatore, Felipe Contepomi Doelskoppe: Felipe Contepomi (4) Strafdoele: Felipe Contepomi (3)
|
Verslag
|
Drieë: Strafdrie, Edoardo Gori, Mauro Bergamasco Doelskoppe: Kristopher Burton, Riccardo Bocchino Strafdoel: Kristopher Burton
|
Skeidsregter: Jérôme Garcès (FRA)
|
|
Week 4
13 Junie 2012
|
SA Suidelike Barbarians
|
26 – 54
|
Engeland
|
GWK-park, Kimberley
|
|
15:00
|
Drieë: Jacques Engelbrecht, Hannes Franklin, Norman Nelson, Ntabeni Dukisa Doelskoppe: Elgar Watts (3)
|
Verslag
|
Driee: Thomas Waldrom (2), Christian Wade (3), George Lowe, Graham Kitchener, Danny Care Doelskoppe: Charlie Hodgson (4) Strafdoele: Charlie Hodgson (2) Kaarte: James Haskell 32' tot 42'
|
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA)
|
|
15 Junie 2012
|
Kanada
|
16 – 25
|
Italië
|
BMO-veld, Toronto
|
|
19:00 (UTC-04)
|
Drie: Conor Trainor Doelskop: James Pritchard Strafdoele: James Pritchard (3)
|
|
Drie: Tommaso D’Apice Doelskop: Kristopher Burton Strafdoele: Kristopher Burton (6)
|
Bywoning: 12,220 Skeidsregter: Dave Pearson (ENG)
|
|
- Dit was Ierland se eerste toetswedstryd in Christchurch.
16 Junie 2012
|
Australië
|
25 – 23
|
Wallis
|
Etihadstadion, Melbourne
|
|
20:00 (UTC+10)
|
Drie: Rob Horne Doelskop: Berrick Barnes Strafdoele: Berrick Barnes (5), Mike Harris Kaarte: Cooper Vuna 59' tot 69'
|
|
Drieë: George North, Jonathan Davies Doelskoppe: Leigh Halfpenny (2) Strafdoele: Leigh Halfpenny (3)
|
Bywoning: 33,880 Skeidsregter: Chris Pollock (NS)
|
|
16 Junie 2012
|
Fidji
|
25 – 37
|
Skotland
|
Churchillpark, Lautoka
|
|
14:00 (UTC+12)
|
Drieë: Josefa Domolailai, Waisea Nayacalevu, Metuisela Talebula Doelskoppe: Jonetai Ralulu (2) Strafdoele: Jonetai Ralulu (2)
|
|
Drieë: Greig Laidlaw, Strafdrie, Tim Visser (2) Doelskoppe: Greig Laidlaw (4) Strafdoele: Greig Laidlaw (3)
|
Skeidsregter: Jaco Peyper (SA)
|
|
- Tim Visser het sy internasionale debuut vir Skotland gemaak vier dae nadat hy vir Skotland beskikbaar geword het deur sy drie jaar verblyf in Skotland te voltooi.
16 Junie 2012
|
Argentinië
|
23 – 20
|
Frankryk
|
Estadio Mario Alberto Kempes, Córdoba
|
|
18:10 (UTC-03)
|
Drieë: Belisario Agulle, Manuel Montero Doelskoppe: Felipe Contepomi (2) Strafdoele: Felipe Contepomi (3) Kaarte: Tomás Leonardi 51' tot 61'
|
|
Drie: Louis Picamoles Doelskop: Morgan Parra Strafdoele: Morgan Parra (4), François Trihn-Duc
|
Skeidsregter: George Clancy (IRL)
|
|
16 Junie 2012
|
Verenigde State
|
36 – 20
|
Georgië
|
Infinitypark, Glendale
|
|
19:00 (UTC-06)
|
Drieë: Andrew Suniula, James Paterson, Mike Petri, Todd Clever Doelskoppe: Chris Wyles (2) Strafdoele: Chris Wyles (4)
|
|
Drieë: Merab Kvirikashvili, Vakhtang Maisuradze, Davit Kacharava Doelskop: Merab Kvirikashvili Strafdoel: Merab Kvirikashvili
|
Skeidsregter: Marius Jonker (SA)
|
|
Week 5
19 Junie 2012
|
SA Noordelike Barbarians
|
31 – 57
|
Engeland
|
Profert Olënpark, Potchefstroom
|
|
19:10
|
Drieë: Joubert Engelbrecht, Shaun Venter (2), Deon Scholtz Doelskoppe: JC Roos (4) Strafdoel: JC Roos
|
Verslag
|
Drieë: Nick Abendanon (3), Ben Morgan, Jonny May, Anthony Allen, Strafdrie Doelskoppe: Charlie Hodgson (7) Strafdoel: Charlie Hodgson Kaarte: Jamie Gibson 54' tot 64'
|
Bywoning: 9,437 Skeidsregter: Mark Lawrence (SA)
|
|
20 Junie 2012
|
Japan
|
21 – 40
|
Franse Barbarians
|
Chichibunomiya Rugbystadion, Tokio
|
|
19:30 (UTC+09)
|
Drieë: Kosei Ono, Yu Tamura, Shoji Ito Doelskoppe: Yu Tamura (3)
|
|
Drieë: Benjamin Lapeyre, Thierry Lacrampe, Marvin O’Connor, Julien Arias Doelskoppe: Camille Lopez (3) Strafdoele: Benjamin Lapeyre, Camille Lopez, Pierre Bernard Kaarte: Camille Lopez 12' tot 22', Thierre Lacrampe 50' tot 60'
|
Bywoning: 9,761 Skeidsregter: Bryce Lawrence (NS)
|
|
23 Junie 2012
|
Samoa
|
16 – 17
|
Skotland
|
Apiapark, Apia
|
|
15:30 (UTC+13)
|
Drie: Tusi Pisi Doelskop: Tusi Pisi Strafdoele: Tusi Pisi Skepdoel: Tusi Pisi
|
|
Drieë: Joe Ansbro, Rob Harley Doelskoppe: Greig Laidlaw (2) Strafdoel: Greig Laidlaw
|
Skeidsregter: Jaco Peyper (SA)
|
|
23 Junie 2012
|
Australië
|
20 – 19
|
Wallis
|
Sydney Voetbalstadion, Sydney
|
|
15:00 (UTC+10)
|
Drie: Rob Horne Strafdoele: Berrick Barnes (5)
|
|
Drie: Ryan Jones Doelskop: Leigh Halfpenny Strafdoele: Leigh Halfpenny (4)
|
Bywoning: 42,889 Skeidsregter: Craig Joubert (SA)
|
|
23 Junie 2012
|
Nieu-Seeland
|
60 – 0
|
Ierland
|
Waikatostadion, Hamilton
|
|
19:35 (UTC+12)
|
Drieë: Sam Cane (2), Sonny Bill Williams (2), Ben Smith, Hosea Gear, Liam Messam, Israel Dagg, Adam Thompson Doelskoppe: Aaron Cruden (2), Israel Dagg, Beauden Barrett (3) Strafdoel: Beauden Barrett
|
|
Kaarte: Rob Kearney 40' tot 50'
|
Skeidsregter: Romain Poite (FRA)
|
|
23 Junie 2012
|
Argentinië
|
10 – 49
|
Frankryk
|
Estadio José Fierro, Tucumán
|
|
18:10 (UTC-03)
|
Drie: Tomás de la Vega Doelskop: Felipe Contepomi Strafdoel: Felipe Contepomi
|
|
Drieë: Benjamin Fall, Yoann Huget (2), Maxime Machenaud, Maxime Mermoz, Alexandre Lepandry Doelskoppe: Frederic Michalak (5) Strafdoele: Frederic Michalak (3) Kaarte: Christopher Tolofua 72' tot 80'
|
Skeidsregter: George Clancy (IRL)
|
|
- Facundo Barrea het sy internasionale debuut vir Argentinië gemaak.
- Twee spelers het hul internasionale debuut vir Frankryk gemaak: Maxime Machenaud en Christophe Samson.
23 Junie 2012
|
Kanada
|
31 – 12
|
Georgië
|
Swangardstadion, Burnaby
|
|
14:00 (UTC-07)
|
Drieë: DTH van der Merwe, James Pritchard, Sean Duke Doelskoppe: James Pritchard (2) Strafdoele: James Pritchard (4) Kaarte: Jason Marshall ?' tot ?'
|
|
Drieë: Mikheil Nariashvili, Shalva Mamukashvili Doelskop: Merab Kvirikashvili
|
Skeidsregter: Dave Pearson (ENG)
|
|
23 Junie 2012
|
Verenigde State
|
10 – 30
|
Italië
|
BBVA Compass-stadion, Houston
|
|
19:30 (UTC-05))
|
Drie: Paul Emerick Doelskop: Chris Wyles Strafdoel: Chris Wyles Kaarte: Andrew Suniula 44', Paul Emerick 65'
|
|
Drieë: Carlo Festuccia, Edoardo Gori, Kristopher Burton Doelskoppe: Riccardo Bocchino (2), Kristopher Burton Strafdoele: Riccardo Bocchino (2), Kristopher Burton
|
Bywoning: 17,214 Skeidsregter: Jérôme Garcés (FRA)
|
|
24 Junie 2012
|
Japan
|
18 – 51
|
Franse Barbarians
|
Chichibunoyima Rugbystadion, Tokio
|
|
14:00 (UTC+09)
|
Drieë: Sho Takenaka, Michael Broadhurst Doelskop: Ayumu Goromaru Strafdoele: Ayumu Goromaru (2)
|
|
Drieë: Hugo Bonneval, Thierry Lacrampe, Pierre Bernard, Pierrick Gunther, Antonie Claassen, Pierre Rabadan Doelskoppe: Romain Teulet (2), Pierre Bernard (4) Strafdoele: Pierre Bernard (3)
|
Bywoning: 6,000
|
|
Verwysings
|
|