Rugby Park-stadion

Rugby Park-stadion
Bynaam Die brullende pen
Ligging Invercargill, Nieu-Seeland
Koördinate 46°25′1″S 168°21′46″O / 46.41694°S 168.36278°O / -46.41694; 168.36278
Eienaar Invercargill Stadsraad
Operateur Southland Rugbyunie
Kapasiteit 17 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen 2002
Huurders
Southland se Rugby-voetbalunie
Spirit FC
Highlanders (Superrugbyspan)

Rugby Park is 'n groot rugbystadion in Invercargill, Nieu-Seeland. Die stadion is op die hoek van Elles- en Tweedstraat geleë en het 'n kapasitiet van 17 000 toeskouers, alhoewel dit vantevore in die 1960's tot 30 000 mense kon akkommodeer voordat dit verder ontwikkel is. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 1987 en die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.

Wedstryde

Rugbywêreldbeker 1987

Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 1987.
Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
3 Junie 1987 Vlag van Kanada Kanada 9–40 Vlag van Wallis Wallis Groep B 14 000

Rugbywêreldbeker 2011

Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2011.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
10 September 2011 13:00 Vlag van Skotland Skotland 34–24 Vlag van Roemenië Roemenië Groep B 12 592
14 September 2011 19:30 Vlag van Skotland Skotland 15–6 Vlag van Georgië Georgië Groep B 10 267
17 September 2011 15:30 Vlag van Argentinië Argentinië 43–8 Vlag van Roemenië Roemenië Groep B 12 605

Eksterne skakels

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!