Die ster se Bayer-naam is Alpha Columbae. Die amptelike naam, Phakt (ook Phact, Phad of Phaet gespel)[8][9][10] kom van die Arabiese فاجتة fākhitah, "lemoenduif". Dit is oorspronklik vir die sterrebeeld Duif gebruik en later vir die ster.[11][12][13][14]
Phakt is vermoedelik ’n enkelster,[7][16] hoewel dit ’n dowwe optiese metgesel teen ’n hoekskeiding van 13,5 boogsekondes het, wat dit ’n dubbelster sal maak.[17] Sy sterreklassifikasie is B7 IV,[1] waar die ligsterkteklas IV aandui dit is ’n geëvolueerde subreus. Sy spektrum wys dit is ’n Be-ster wat omring is deur ’n gasskyf.[10] Nes die meeste van dié sterre (of almal) draai dit vinnig, met ’n rotasiespoed van sowat 176 km/s-1. Dit is vermoedelik ’n Gamma Cassiopeiae-veranderlike, met sy skynbare magnitude wat wissel tussen 2,62 en 2,66.
Verwysings
↑ 1,01,1Houk, Nancy (1979), Michigan catalogue of two-dimensional spectral types for the HD stars, 3, Ann Arbor, Michigan: Dept. of Astronomy, University of Michigan, Bibcode: 1982mcts.book.....H
↑ 3,03,13,23,3Cousins, A. W. J. (1972), "UBV Photometry of Some Very Bright Stars", Monthly Notes of the Astronomical Society of Southern Africa31: 69, Bibcode: 1972MNSSA..31...69C
↑Kunitzsch, Paul; Smart, Tim (2006). A Dictionary of Modern star Names: A Short Guide to 254 Star Names and Their Derivations (2de hersiene uitg.). Cambridge, Massachusetts: Sky Pub. ISBN978-1-931559-44-7.
↑ 10,010,1Note of HR 1956, database entry, The Bright Star Catalogue, 5de hersiene uitg., D. Hoffleit en W. H. Warren jr., Centre de Données astronomiques de Strasbourg ID V/50. Besoek op 21 April 2009.
↑Davis, Jr. G. A. (1971). Pronunciations, Derivations, and Meanings of a Selected List of Star Names (Herdruk uitg.). Cambridge, Massachusetts: Sky Pub. Corp. p. 11.
↑Kunitzsch, P. (1959). Arabische Sternnamen in Europa. Wiesbaden: Otto Harrassowitz. pp. 191–192.
↑Laffitte, R. (2005). Héritages arabes: Des noms arabes pour les étoiles (2éme revue et corrigée uitg.). Parys: Librairie Orientaliste Paul Geunthner / Les Cahiers de l'Orient. p. 223.
↑Kunitzsch, P.; Smart, T. (2006). A Dictionary of Modern star Names: A Short Guide to 254 Star Names and Their Derivations (2de hersiene uitg.). Cambridge, Massachusetts: Sky Pub. p. 30. ISBN978-1-931559-44-7. {{cite book}}: Onbekende parameter |last-author-amp= geïgnoreer (hulp)