FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026

Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak.
Sport
FIFA Sokker-Wêreldbeker
2026 FIFA World Cup (en)
Copa Mundial de Fútbol 2026 (es)
Coupe du monde de football de 2026 (fr)
Toernooi-inligting
Gasheerlande Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Meksiko Meksiko
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Datums 11 Junie – 19 Julie
Spanne 48 (van 6 konfederasies)
Stadions 16 (in 16 stede)
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 104
2022
2030

Die 23ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Engels: FIFA World Cup; Spaans: Copa Mundial de Fútbol 2026; Frans: Coupe du monde de football de 2026) sal van 11 Junie tot 19 Julie 2026 in Kanada, Meksiko en die Verenigde State beslis word.[1] FIFA het op 13 Junie 2018, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 in Rusland, die gasheerlande aangekondig. Dit sal die eerste toernooi wees wat deur drie lande gemeenskaplik aangebied word. Daarbenewens sal dit die vierde toernooi in Noord-Amerika wees, die eerste in Kanada, die tweede in die Verenigde State ná die 1994-toernooi asook die derde in Meksiko ná die 1970- en 1986-toernooie. Kandidate vir gasheer was Marokko asook die gemeenskaplike Noord-Amerikaanse bod.[2]

Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding sal word

Die toernooi sal vir die eerste keer deur 48 nasionale spanne uitgespook word, waaronder dié van die drie gasheerlande.[3] Die spanne sal in twaalf groepe van vier elk verdeel word, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die 16de eindrondte sal deurdring. Altesaam 104 wedstryde sal gespeel word, waarvan 60 in die Verenigde State en tien elk in Kanada en Meksiko.[4]

Toewysing

   Kandidaat vir 2026

   Gekanselleerde bod

   Onverkiesbaar vir 2026

FIFA-lede en hul stemme vir die kandidate:
Toegelaat om te stem Onbevoeg om te stem

   Stem vir die Verenigde bod

   Kanada-Meksiko-Verenigde State

   Stem vir die Marokkaanse bod

   Marokko

   Neutraal

   Geskors

   Onthouding

   Nie 'n geassosieerde FIFA-lid

Volgens FIFA se beleid mag net al om die derde toernooi deur dieselfde kontinentale beheerliggaam aangebied word. Lande van AFC en UEFA was dus onverkiesbaar vir 2026, omdat die 2018-toernooi aan Rusland en die 2022-toernooi aan Katar toegewys was.[5]

Kanada, Meksiko en die Verenigde State is op 13 Junie 2018 in Moskou deur FIFA gekies as die gasheerlande vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026. Die enigste ander kandidaatland was Marokko. Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 is een van vyf groot internasionale sporttoernooie wat die Verenigde State binne een dekade sal aanbied, saam met die T20I-wêreldbeker 2024 (saam met Wes-Indië), die Olimpiese Somerspele 2028, die Rugbywêreldbeker 2031 en die Vrouerugbywêreldbeker in 2033.[6][7][8]

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026[9]
Land Rondte 1
Vlag van Kanada Kanada, Vlag van Meksiko Meksiko, Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 134
Vlag van Marokko Marokko 65

Kwalifisering

Die gashere Kanada, Meksiko en die Verenigde State het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 gekwalifiseer. Van die 45 oorblywende plekke is 16 vir Europese spanne gereserveer, nege vir Afrika, agt vir Asië, ses vir Suid-Amerika, drie vir Noord- en Sentraal-Amerika en een vir Oseanië. Twee plekke sal tydens uitspeelwedstryde tussen Afrika en Noord-/Sentraal-Amerika en tussen Suid-Amerika en Oseanië beslis word.

Kwalifiserende spanne

Die volgende spanne het vir die eindtoernooi gekwalifiseer (soos op 14 Junie 2018):

Uitslag van die kwalifisering:

   Nie ’n geassosieerde lid van FIFA nie

   Land het homself onttrek of is geskors

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land neem aan die kwalifisering deel

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Vlag van Kanada Kanada 3de 2 2022 Groepfase (1986, 2022)
Vlag van Meksiko Meksiko 18de 9 2022 Kwarteindrondte (1970, 1986)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 12de 2 2022 Derde plek (1930)

Stadions

Wedstryde sal in die volgende stede gespeel word:

Vlag van Meksiko Meksikostad[10] Vlag van Verenigde State van Amerika New York/New Jersey[10] Vlag van Verenigde State van Amerika DallasFort Worth[10] Vlag van Verenigde State van Amerika Kansas City[10]
Estadio Azteca MetLife-stadion
(New York/New Jersey-stadion)
(East Rutherford)
AT&T-stadion
(Dallas-stadion)
(Arlington)
Arrowhead-stadion
(Kansas City-stadion)
19°18′11″N 99°9′2″W / 19.30306°N 99.15056°W / 19.30306; -99.15056 (Estadio Azteca) 40°48′48.7″N 74°4′27.7″W / 40.813528°N 74.074361°W / 40.813528; -74.074361 (MetLife-stadion) 32°44′52″N 97°5′34″W / 32.74778°N 97.09278°W / 32.74778; -97.09278 (AT&T-stadion) 39°2′56″N 94°29′2″W / 39.04889°N 94.48389°W / 39.04889; -94.48389 (Arrowhead-stadion)
Kapasiteit: 87 523 Kapasiteit: 82 500
(Bod-kapasiteit: 87 157)
Kapasiteit: 80 000
(Bod-kapasiteit: 92 967)
(uitbreibaar tot 105 000)
Kapasiteit: 76 416
(Bod-kapasiteit: 76 640)
Vlag van Verenigde State van Amerika Houston[10] Vlag van Verenigde State van Amerika Atlanta[10] Vlag van Verenigde State van Amerika Los Angeles[10][11] Vlag van Verenigde State van Amerika Philadelphia[10]
NRG-stadion
(Houston-stadion)
Mercedes-Benz-stadion
(Atlanta-stadion)
SoFi-stadion
(Los Angeles-stadion)
(Inglewood)
Lincoln Financial Field
(Philadelphia-stadion)
29°41′5″N 95°24′39″W / 29.68472°N 95.41083°W / 29.68472; -95.41083 (NRG-stadion) 33°45′20″N 84°24′0″W / 33.75556°N 84.40000°W / 33.75556; -84.40000 (Mercedes-Benz-stadion) 33°57′10.8″N 118°20′20.4″W / 33.953000°N 118.339000°W / 33.953000; -118.339000 (SoFi-stadion) 39°54′3″N 75°10′3″W / 39.90083°N 75.16750°W / 39.90083; -75.16750 (Lincoln Financial Field)
Kapasiteit: 72 220
(uitbreibaar tot 80 000)
Kapasiteit: 71 000
(Bod-kapasiteit: 75 000)
(uitbreibaar tot 83 000)
Kapasiteit: 70 240
(uitbreibaar tot 100 240)
Kapasiteit: 69 796
(Bod-kapasiteit: 69 328)
Vlag van Verenigde State van Amerika Seattle[10] Vlag van Verenigde State van Amerika San Francisco[10] Vlag van Verenigde State van Amerika Boston[10] Vlag van Verenigde State van Amerika Miami[10]
Lumen Field
(Seattle-stadion)
Levi's-stadion
(San Franciscobaaigebiedstadion)
(Santa Clara)
Gillette-stadion
(Boston-stadion)
(Foxborough)
Hard Rock-stadion
(Miami-stadion)
(Miami Gardens)
47°35′42.72″N 122°19′53.76″W / 47.5952000°N 122.3316000°W / 47.5952000; -122.3316000 (Lumen Field) 37°24′10.8″N 121°58′12″W / 37.403000°N 121.97000°W / 37.403000; -121.97000 (Levi's-stadion) 42°5′27.6″N 71°15′50.4″W / 42.091000°N 71.264000°W / 42.091000; -71.264000 (Gillette-stadion) 25°57′29″N 80°14′20″W / 25.95806°N 80.23889°W / 25.95806; -80.23889 (Hard Rock-stadion)
Kapasiteit: 69 000
(uitbreibaar tot 72 000)
Kapasiteit: 68 500
(Bod-kapasiteit: 70 909)
(uitbreibaar tot 75 000)
Kapasiteit: 65 878
(Bod-kapasiteit: 70 000)
Kapasiteit: 64 767
(Bod-kapasiteit: 67 518)
Vlag van Kanada Vancouver[12] Vlag van Meksiko Monterrey[10] Vlag van Meksiko Guadalajara[10] Vlag van Kanada Toronto[10]
BC Place Estadio BBVA
(Estadio Monterrey)

(Guadalupe)
Estadio Akron
(Estadio Guadalajara)
(Zapopan)
BMO Field
(Toronto-stadion)
49°16′36″N 123°6′43″W / 49.27667°N 123.11194°W / 49.27667; -123.11194 (BC Place) 25°40′9″N 100°14′40″W / 25.66917°N 100.24444°W / 25.66917; -100.24444 (Estadio BBVA) 20°40′54″N 103°27′46″W / 20.68167°N 103.46278°W / 20.68167; -103.46278 (Estadio Akron) 43°37′58″N 79°25′7″W / 43.63278°N 79.41861°W / 43.63278; -79.41861 (BMO Field)
Kapasiteit: 54 500 Kapasiteit: 53 500
(Bod-kapasiteit: 53 460)
Kapasiteit: 49 850
(Bod-kapasiteit: 48 071)
Kapasiteit: 30 000
(uitgebrei vir die toernooi tot 45 736)
Plekke in Kanada

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 word oor 39 dae tussen 48 verskillende spanne oor 104 wedstryde uitgespeel. Dit sal op 11 Junie 2026 op die Estadio Azteca, Meksikostad, Meksiko met die openingswedstryd tussen die medegasheer Meksiko en ’n ander span afskop. Die toernooi sal eindig by die MetLife-stadion, East Rutherford, Verenigde State op 19 Julie met die eindstryd, waartydens die wenner die Sokker-Wêreldbekertrofee sal inpalm.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Do
11
Vr
12
Sa
13
So
14
Ma
15
Di
16
Wo
17
Do
18
Vr
19
Sa
20
So
21
Ma
22
Di
23
Wo
24
Do
25
Vr
26
Sa
27
Seremonies OS
Groep A 2 2 2
Groep B 1 1 2 2
Groep C 2 2 2
Groep D 1 1 2 2
Groep E 2 2 2
Groep F 2 2 2
Groep G 2 2 2
Groep H 2 2 2
Groep I 2 2 2
Groep J 2 2 2
Groep K 2 2 2
Groep L 2 2 2
Uitklopfase
Junie/Julie
So
28
Ma
29
Di
30
Wo
1
Do
2
Vr
3
Sa
4
So
5
Ma
6
Di
7
Wo
8
Do
9
Vr
10
Sa
11
So
12
Ma
13
Di
14
Wo
15
Do
16
Vr
17
Sa
18
So
19
Seremonies SS
Uitklopfase 1 3 3 3 3 3 2 2 2 2 1 1 2 1 1 1 1
Verklaring

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 sal tussen 32 nasionale sokkerspanne beslis word. Vir die groepfase sal die 48 deelnemende spanne in twaalf groepe van vier elk verdeel word; elke span sal een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep speel, dus sal elke span drie wedstryde in die groepfase speel. Drie punte sal vir ’n oorwinning toegeken word, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte eindig, sal volgens aangetekende doele gerangskik word.

Klassifisering binne elke groep sal gegrond wees op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase sal die spanne gerangskik word van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee beste spanne en die agt beste derde-plekspanne wat na die uitklopfase sal deurdring. As twee spanne gelykop in punte is, sal die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal word.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af sal die toernooi ’n uitklopformaat aanneem wat uit 32 wedstryde bestaan: 16 16de eindstryde, agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n wedstryd om die derde plek en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe sal saam met die agt beste derde-plekspanne na die uitklopfase deurdring. Groepwenners sal teen naaswenners in ander groepe in die 16de eindstryde speel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A sal teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B teen die naaswenner van Groep A speel. Spanne van dieselfde groep sal dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kan ontmoet.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moet met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag is, sal daar verder gespeel word om die wenner te bepaal. Aanvanklik sal daar twee periodes van ekstra tyd gespeel word, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner ná 120 minute is nie, sal die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal word.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde sal in twee fases verdeel word, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase.

Groepuitdunne

48 spanne sal aan die groepuitdunne deelneem. Die twee beste spanne sal saam met die agt beste derde-plekspanne in elke groep na die tweede rondte (die uitklopfase) deurdring.

Groep A

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Meksiko Meksiko 0 0 0 0 0 0 0 0
A2 0 0 0 0 0 0 0 0
A3 0 0 0 0 0 0 0 0
A4 0 0 0 0 0 0 0 0

11 Junie 2026
Vlag van Meksiko Meksiko Wedstryd 1 A2 Estadio Azteca, Meksikostad

11 Junie 2026
A3 Wedstryd 2 A4 Estadio Akron, Zapopan

18 Junie 2026
A4 Wedstryd 25 A2 Mercedes-Benz-stadion, Atlanta

18 Junie 2026
Vlag van Meksiko Meksiko Wedstryd 28 A3 Estadio Akron, Zapopan

24 Junie 2026
A4 Wedstryd 53 Vlag van Meksiko Meksiko Estadio Azteca, Meksikostad

24 Junie 2026
A2 Wedstryd 54 A3 Estadio BBVA, Guadalupe

Groep B

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Kanada Kanada 0 0 0 0 0 0 0 0
B2 0 0 0 0 0 0 0 0
B3 0 0 0 0 0 0 0 0
B4 0 0 0 0 0 0 0 0

12 Junie 2026
Vlag van Kanada Kanada Wedstryd 3 B2 BMO Field, Toronto

13 Junie 2026
B3 Wedstryd 8 B4 Levi's-stadion, Santa Clara

18 Junie 2026
B4 Wedstryd 26 B2 SoFi-stadion, Inglewood

18 Junie 2026
Vlag van Kanada Kanada Wedstryd 27 B3 BC Place, Vancouver

24 Junie 2026
B4 Wedstryd 51 Vlag van Kanada Kanada BC Place, Vancouver

24 Junie 2026
B2 Wedstryd 52 B3 Lumen Field, Seattle

Groep C

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
C1 0 0 0 0 0 0 0 0
C2 0 0 0 0 0 0 0 0
C3 0 0 0 0 0 0 0 0
C4 0 0 0 0 0 0 0 0

13 Junie 2026
Wedstryd 5 Gillette-stadion, Foxborough

13 Junie 2026
Wedstryd 7 MetLife-stadion, East Rutherford

19 Junie 2026
Wedstryd 29 Lincoln Financial Field, Philadelphia

19 Junie 2026
Wedstryd 30 Gillette-stadion, Foxborough

24 Junie 2026
Wedstryd 49 Hard Rock-stadion, Miami Gardens

24 Junie 2026
Wedstryd 50 C3 Mercedes-Benz-stadion, Atlanta

Groep D

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 0 0 0 0 0 0 0 0
D2 0 0 0 0 0 0 0 0
D3 0 0 0 0 0 0 0 0
D4 0 0 0 0 0 0 0 0

12 Junie 2026
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Wedstryd 4 D2 SoFi-stadion, Inglewood

13 Junie 2026
D3 Wedstryd 6 D4 BC Place, Vancouver

19 Junie 2026
D4 Wedstryd 31 D2 Levi's-stadion, Santa Clara

19 Junie 2026
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Wedstryd 32 D3 Lumen Field, Seattle

25 Junie 2026
D4 Wedstryd 59 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State SoFi-stadion, Inglewood

25 Junie 2026
D2 Wedstryd 60 D3 Levi's-stadion, Santa Clara

Groep E

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
E1 0 0 0 0 0 0 0 0
E2 0 0 0 0 0 0 0 0
E3 0 0 0 0 0 0 0 0
E4 0 0 0 0 0 0 0 0

14 Junie 2026
Wedstryd 9 Lincoln Financial Field, Philadelphia

14 Junie 2026
Wedstryd 10 NRG-stadion, Houston

20 Junie 2026
Wedstryd 33 BMO Field, Toronto

20 Junie 2026
Wedstryd 34 Arrowhead-stadion, Kansas City

25 Junie 2026
Wedstryd 55 Lincoln Financial Field, Philadelphia

25 Junie 2026
Wedstryd 56 MetLife-stadion, East Rutherford

Groep F

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
F1 0 0 0 0 0 0 0 0
F2 0 0 0 0 0 0 0 0
F3 0 0 0 0 0 0 0 0
F4 0 0 0 0 0 0 0 0

14 Junie 2026
Wedstryd 11 AT&T-stadion, Arlington

14 Junie 2026
Wedstryd 12 Estadio BBVA, Guadalupe

20 Junie 2026
Wedstryd 35 NRG-stadion, Houston

20 Junie 2026
Wedstryd 36 Estadio BBVA, Guadalupe

25 Junie 2026
Wedstryd 57 AT&T-stadion, Arlington

25 Junie 2026
Wedstryd 58 Arrowhead-stadion, Kansas City

Groep G

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
G1 0 0 0 0 0 0 0 0
G2 0 0 0 0 0 0 0 0
G3 0 0 0 0 0 0 0 0
G4 0 0 0 0 0 0 0 0

15 Junie 2026
Wedstryd 15 SoFi-stadion, Inglewood

15 Junie 2026
Wedstryd 16 Lumen Field, Seattle

21 Junie 2026
Wedstryd 39 SoFi-stadion, Inglewood

21 Junie 2026
Wedstryd 40 BC Place, Vancouver

26 Junie 2026
Wedstryd 63 Lumen Field, Seattle

26 Junie 2026
Wedstryd 64 BC Place, Vancouver

Groep H

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
H1 0 0 0 0 0 0 0 0
H2 0 0 0 0 0 0 0 0
H3 0 0 0 0 0 0 0 0
H4 0 0 0 0 0 0 0 0

15 Junie 2026
Wedstryd 13 Hard Rock-stadion, Miami Gardens

15 Junie 2026
Wedstryd 14 Mercedes-Benz-stadion, Atlanta

21 Junie 2026
Wedstryd 37 Hard Rock-stadion, Miami Gardens

21 Junie 2026
Wedstryd 38 Mercedes-Benz-stadion, Atlanta

26 Junie 2026
Wedstryd 65 NRG-stadion, Houston

26 Junie 2026
Wedstryd 66 Estadio Akron, Zapopan

Groep I

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
I1 0 0 0 0 0 0 0 0
I2 0 0 0 0 0 0 0 0
I3 0 0 0 0 0 0 0 0
I4 0 0 0 0 0 0 0 0

16 Junie 2026
Wedstryd 17 MetLife-stadion, East Rutherford

16 Junie 2026
Wedstryd 18 Gillette-stadion, Foxborough

22 Junie 2026
Wedstryd 41 MetLife-stadion, East Rutherford

22 Junie 2026
Wedstryd 42 Lincoln Financial Field, Philadelphia

26 Junie 2026
Wedstryd 61 Gillette-stadion, Foxborough

26 Junie 2026
Wedstryd 62 BMO Field, Toronto

Groep J

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
J1 0 0 0 0 0 0 0 0
J2 0 0 0 0 0 0 0 0
J3 0 0 0 0 0 0 0 0
J4 0 0 0 0 0 0 0 0

16 Junie 2026
Wedstryd 19 Arrowhead-stadion, Kansas City

16 Junie 2026
Wedstryd 20 Levi's-stadion, Santa Clara

22 Junie 2026
Wedstryd 43 AT&T-stadion, Arlington

22 Junie 2026
Wedstryd 44 Levi's-stadion, Santa Clara

27 Junie 2026
Wedstryd 69 Arrowhead-stadion, Kansas City

27 Junie 2026
Wedstryd 70 AT&T-stadion, Arlington

Groep K

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
K1 0 0 0 0 0 0 0 0
K2 0 0 0 0 0 0 0 0
K3 0 0 0 0 0 0 0 0
K4 0 0 0 0 0 0 0 0

17 Junie 2026
Wedstryd 23 NRG-stadion, Houston

17 Junie 2026
Wedstryd 24 Estadio Azteca, Meksikostad

23 Junie 2026
Wedstryd 47 NRG-stadion, Houston

23 Junie 2026
Wedstryd 48 Estadio Akron, Zapopan

27 Junie 2026
Wedstryd 71 Hard Rock-stadion, Miami Gardens

27 Junie 2026
Wedstryd 72 Mercedes-Benz-stadion, Atlanta

Groep L

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
L1 0 0 0 0 0 0 0 0
L2 0 0 0 0 0 0 0 0
L3 0 0 0 0 0 0 0 0
L4 0 0 0 0 0 0 0 0

17 Junie 2026
Wedstryd 21 BMO Field, Toronto

17 Junie 2026
Wedstryd 22 AT&T-stadion, Arlington

23 Junie 2026
Wedstryd 45 Gillette-stadion, Foxborough

23 Junie 2026
Wedstryd 46 BMO Field, Toronto

27 Junie 2026
Wedstryd 67 MetLife-stadion, East Rutherford

27 Junie 2026
Wedstryd 68 Lincoln Financial Field, Philadelphia

Ranglys van die derdeplek-spanne

Land Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Derde Plek Groep A A 0 0 0 0 0 0 0 0
Derde Plek Groep B B 0 0 0 0 0 0 0 0
Derde Plek Groep C C 0 0 0 0 0 0 0 0
Derde Plek Groep D D 0 0 0 0 0 0 0 0
Derde Plek Groep E E 0 0 0 0 0 0 0 0
Derde Plek Groep F F 0 0 0 0 0 0 0 0
Derde Plek Groep G G 0 0 0 0 0 0 0 0
Derde Plek Groep H H 0 0 0 0 0 0 0 0
Derde Plek Groep I I 0 0 0 0 0 0 0 0
Derde Plek Groep J J 0 0 0 0 0 0 0 0
Derde Plek Groep K K 0 0 0 0 0 0 0 0
Derde Plek Groep L L 0 0 0 0 0 0 0 0

Uitklopfase

  16de eindrondte Agtste eindrondte Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                                               
 Wenner Groep E  
 3de Groep A/B/C/D/F  
   Wenner Wedstryd 74  
   Wenner Wedstryd 77  
 Wenner Groep I
 3de Groep C/D/F/G/H  
   Wenner Wedstryd 89  
   Wenner Wedstryd 90  
 Naaswenner Groep A  
 Naaswenner Groep B  
   Wenner Wedstryd 73
   Wenner Wedstryd 75  
 Wenner Groep F
 Naaswenner Groep C  
   Wenner Wedstryd 97  
   Wenner Wedstryd 98  
 Naaswenner Groep K  
 Naaswenner Groep L  
   Wenner Wedstryd 83
   Wenner Wedstryd 84  
 Wenner Groep H
 Naaswenner Groep J  
   Wenner Wedstryd 93
   Wenner Wedstryd 94  
 Wenner Groep D  
 3de Groep B/E/F/I/J  
   Wenner Wedstryd 81
   Wenner Wedstryd 82  
 Wenner Groep G
 3de Groep A/E/H/I/J  
 Wenner Wedstryd 101
 Wenner Wedstryd 102
 Wenner Groep C  
 Naaswenner Groep F  
   Wenner Wedstryd 76  
   Wenner Wedstryd 78  
 Naaswenner Groep E
 Naaswenner Groep I  
   Wenner Wedstryd 91  
   Wenner Wedstryd 92  
 Wenner Groep A  
 3de Groep C/E/F/H/I  
   Wenner Wedstryd 79
   Wenner Wedstryd 80  
 Wenner Groep L
 3de Groep E/H/I/J/K  
   Wenner Wedstryd 99
   Wenner Wedstryd 100  
 Wenner Groep J  
 Naaswenner Groep H  
   Wenner Wedstryd 86
   Wenner Wedstryd 88  
 Naaswenner Groep D
 Naaswenner Groep G  
   Wenner Wedstryd 95
   Wenner Wedstryd 96   Eindstryd
 Wenner Groep B  
 3de Groep E/F/G/I/J  
   Wenner Wedstryd 85  Verloorder Wedstryd 101  
   Wenner Wedstryd 87    Verloorder Wedstryd 102  
 Wenner Groep K
 3de Groep D/E/I/J/L  

16de eindrondte


28 Junie 2026
Naaswenner Groep A Wedstryd 73 Naaswenner Groep B SoFi-stadion, Inglewood

29 Junie 2026
Wenner Groep E Wedstryd 74 Derde Groep A/B/C/D/F Gillette-stadion, Foxborough

29 Junie 2026
Wenner Groep F Wedstryd 75 Naaswenner Groep C Estadio BBVA, Guadalupe

29 Junie 2026
Wenner Groep C Wedstryd 76 Naaswenner Groep F NRG-stadion, Houston

30 Junie 2026
Wenner Groep I Wedstryd 77 Derde Groep C/D/F/G/H MetLife-stadion, East Rutherford

30 Junie 2026
Naaswenner Groep E Wedstryd 78 Naaswenner Groep I AT&T-stadion, Arlington

30 Junie 2026
Wenner Groep A Wedstryd 79 Derde Groep C/E/F/H/I Estadio Azteca, Meksikostad

1 Julie 2026
Wenner Groep L Wedstryd 80 Derde Groep E/H/I/J/K Mercedes-Benz-stadion, Atlanta

1 Julie 2026
Wenner Groep D Wedstryd 81 Derde Groep B/E/F/I/J Levi's-stadion, Santa Clara

1 Julie 2026
Wenner Groep G Wedstryd 82 Derde Groep A/E/H/I/J Lumen Field, Seattle

2 Julie 2026
Naaswenner Groep K Wedstryd 83 Naaswenner Groep L BMO Field, Toronto

2 Julie 2026
Wenner Groep H Wedstryd 84 Naaswenner Groep J SoFi-stadion, Inglewood

2 Julie 2026
Wenner Groep B Wedstryd 85 Derde Groep E/F/G/I/J BC Place, Vancouver

3 Julie 2026
Wenner Groep J Wedstryd 86 Naaswenner Groep H Hard Rock-stadion, Miami Gardens

3 Julie 2026
Wenner Groep K Wedstryd 87 Derde Groep D/E/I/J/L Arrowhead-stadion, Kansas City

3 Julie 2026
Naaswenner Groep D Wedstryd 88 Naaswenner Groep G AT&T-stadion, Arlington

Agtste eindrondte


4 Julie 2026
Wenner Wedstryd 74 Wedstryd 89 Wenner Wedstryd 77 Lincoln Financial Field, Philadelphia

4 Julie 2026
Wenner Wedstryd 73 Wedstryd 90 Wenner Wedstryd 75 NRG-stadion, Houston

5 Julie 2026
Wenner Wedstryd 76 Wedstryd 91 Wenner Wedstryd 78 MetLife-stadion, East Rutherford

5 Julie 2026
Wenner Wedstryd 79 Wedstryd 92 Wenner Wedstryd 80 Estadio Azteca, Meksikostad

6 Julie 2026
Wenner Wedstryd 83 Wedstryd 93 Wenner Wedstryd 84 AT&T-stadion, Arlington

6 Julie 2026
Wenner Wedstryd 81 Wedstryd 94 Wenner Wedstryd 82 Lumen Field, Seattle

7 Julie 2026
Wenner Wedstryd 86 Wedstryd 95 Wenner Wedstryd 88 Mercedes-Benz-stadion, Atlanta

7 Julie 2026
Wenner Wedstryd 85 Wedstryd 96 Wenner Wedstryd 87 BC Place, Vancouver

Kwarteindrondte


9 Julie 2026
Wenner Wedstryd 89 Wedstryd 97 Wenner Wedstryd 90 Gillette-stadion, Foxborough

10 Julie 2026
Wenner Wedstryd 93 Wedstryd 98 Wenner Wedstryd 94 SoFi-stadion, Inglewood

11 Julie 2026
Wenner Wedstryd 91 Wedstryd 99 Wenner Wedstryd 92 Hard Rock-stadion, Miami Gardens

11 Julie 2026
Wenner Wedstryd 95 Wedstryd 100 Wenner Wedstryd 96 Arrowhead-stadion, Kansas City

Halfeindrondte


14 Julie 2026
Wenner Wedstryd 97 Wedstryd 101 Wenner Wedstryd 98 AT&T-stadion, Arlington

15 Julie 2026
Wenner Wedstryd 99 Wedstryd 102 Wenner Wedstryd 100 Mercedes-Benz-stadion, Atlanta

Klein finale (om die derde plek)


18 Julie 2026
Verloorder Wedstryd 101 Wedstryd 103 Verloorder Wedstryd 102 Hard Rock-stadion, Miami Gardens

Eindstryd


19 Julie 2026
Wenner Wedstryd 101 Wedstryd 104 Wenner Wedstryd 102 MetLife-stadion, East Rutherford


Sokkerwêreldkampioen 2026
Wenner Wedstryd 104

Sien ook

Verwysings

  1. (en) "World Cup 2026: United States, Canada and Mexico Win FIFA Vote". The New York Times. 13 Junie 2018. Besoek op 14 Desember 2024.
  2. (en) "FIFA Congress confirms next steps of the bidding process for the 2026 FIFA World Cup". FIFA. 11 Mei 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2018. Besoek op 15 September 2018.
  3. (en) "Unanimous decision expands FIFA World Cup™ to 48 teams from 2026". FIFA. 10 Januarie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2018. Besoek op 11 Desember 2018.
  4. (en) "World Cup 2026: Canada, US & Mexico joint bid wins right to host tournament". BBC. 13 Junie 2018. Besoek op 14 Desember 2024.
  5. (en) "Fifa abandons World Cup rotation". BBC. 29 Oktober 2007. Besoek op 14 Desember 2024.
  6. (en) Dominic Grainger (30 September 2022). "Helping sports to cross the Atlantic". WPP. Besoek op 14 Desember 2024.
  7. (en) Raheem Bashir (12 Mei 2022). "USA Rugby: 2033 Women's Rugby and 2031 Rugby World Cup Hosts". Last Word On Sports. Besoek op 14 Desember 2024.
  8. (en) Matt Hardy (20 April 2023). "US and Mexico launch bid for 2027 football Women's World Cup". City A.M. Besoek op 14 Desember 2024.
  9. (en) "Voting Results for the 2026 FIFA World Cup" (PDF). FIFA. 13 Junie 2018. Besoek op 14 Desember 2024.
  10. 10,00 10,01 10,02 10,03 10,04 10,05 10,06 10,07 10,08 10,09 10,10 10,11 10,12 10,13 10,14 (en) "United 2026 bid book" (PDF). FIFA. Besoek op 14 Desember 2024.
  11. (en) "Los Angeles 2026". Los Angeles Sports & Entertainment Commission. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2021. Besoek op 14 Desember 2024.
  12. (en) "Update on FIFA World Cup 2026 candidate host city process". FIFA. 14 April 2022. Besoek op 14 Desember 2024.

Eksterne skakels


Sokker-Wêreldbekertoernooie

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 2026Marokko/Portugal/Spanje 2030Saoedi-Arabië 2034

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!