Die 2021 Formule Een Meksikostad Grand Prix is op 7 November 2021 op die Autódromo Hermanos Rodríguez in Meksikostad, Meksiko gehou. Dit was die agtiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees en die sesde keer sedert 1992 wat dit in Meksiko plaasgevind het.
Bande
Pirelli het die volgende bande aan alle spanne te Meksiko verskaf:
Bande vir 'n droë baan
|
Reënbande
|
Hard C2
|
Medium C3
|
Sag C4
|
Tussen-in
|
Reën
|
Vrye oefening
Kwalifisering
* Yuki Tsunoda, Lando Norris, Esteban Ocon en Lance Stroll ontvang elk 'n roosterstraf en moes agteraan wegspring weens hul enjinruilings.[1]
** George Russell kry 'n roosterstraf van vyf plekke vir die omruil van sy ratkas.[2]
Wedren
Renuitslag
V Valtteri Bottas teken die vinnigste rondte tydens die wedren aan, maar ontvang nie 'n ekstra punt daarvoor nie, omdat hy nie onder die top tien geëindig het nie.
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Verwysings