Die 1996 Argentynse Grand Prix was 'n Formule Eenwedren wat op 7 April 1996 in Argentinië se hoofstad Buenos Aires plaasgevind het.
Die wedren is net soos die vorige jaar deur Damon Hill in 'n Williams-Renault gewen.