Die 1991 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 24 Maart 1991 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen gewees, en is die eerste keer deur die plaaslike renjaer, Ayrton Senna, in 'n McLaren-Honda gewen.