Die 1992 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 1 Maart 1992 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand, Suid-Afrika gehou. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nigel Mansell in sy Williams-Renault gewen.